Machaton Private Camp

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Machaton Private Camp is 'n intieme en eksklusiewe kamp wat 'n privaat en afgesonderde safari-ervaring bied. Die kamp is in die wêreldbekende en beeldskone Timbavati Privaat Natuurreservaat geleë en is deel van die groter Krugerwildtuin.

Die kamp beskik oor 'n hoofgebou met 'n sitkamer, kombuis, 'n beskutte stoep en 3 individuele luukse-suites. Elke suite het 'n groot slaapkamer en 'n en suite-badkamer met 'n buitestort. Daar is ook 'n dagkamer met 'n weelderige dagbed en 'n groot terras. Gaste kan die hoofareas saam geniet of in privaat ontspan.

Gaste se privaatheid word gewaarborg danksy die uitleg van die suites en privaat mure wat rustige en intieme verblyf verseker.

Besprekings kan per suite gemaak word of Machaton Private Camp kan ekslusief bespreek word wat 'n veldgids, spoorsnyer, dienskneg, huishoudster, sjef en 'n opsigter insluit.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte Ingesluit
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Drankies ingesluit
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Machaton Private Camp gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R17 900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false