LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Machaton Private Camp | LekkeSlaap
+61

Machaton Private Camp

Wildsplaas
Machaton Private Camp
Vanaf R18 500
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke suite is goed ingerig met 'n pragtige slaapkamer, dagkamer, 'n badkamer met 'n buitestort en 'n groot privaat terras. Gaste se privaatheid word gewaarborg danksy die uitleg van die suites en privaat mure wat rustige en intieme verblyf verseker.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

- 'n Geldige Suid-Afrikaanse ID en bewys van verblyf moet saam met die bespreking voorsien word. - Geen troeteldiere word toegelaat nie. - Beperkte selfsoonsein - 'n Wasgoeddiens is beskikbaar. - Kinders jonger as 16 jaar moet 'n kamer met 'n volwassene ouer as 18 jaar deel. - Gaste moet 'n ingangsfooi van R140 per motor betaal. - Gaste moet 'n bewaringsfooi van R328 per persoon betaal vir die Timbavati Privaat Natuurreservaat. - Gaste moet vooraf reël as hulle later as die inkloktyd gaan arriveer. - Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 12 toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

1. Alle kansellasies moet skriftelik ingedien word.
2. Kansellasies per bespreking:
2.1. 61 dae voor inklokdatum: 10% van die volle gekwoteerde waarde (BTW ingesluit).
2.2. 31 tot 60 dae: 25% van die volle gekwoteerde waarde (BTW ingesluit).
2.3. 15 tot 30 dae: 75% van die volle gekwoteerde waarde (BTW ingesluit).
2.4. Minder as 14 dae voor inklokdatum: 100% van die volle gekwoteerde waarde (BTW ingesluit).
3. Indien besprekings van 4 kamers of meer gekanselleer word sal die groep-kanselleringsbeleid geld.
4. Gewaarborgde besprekings sal slegs die eerste aand gehou word. Na dit word die verblyf vrygestel.

Vanaf R18 500
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Machaton Private Camp, Timbavati Privaat Natuurreservaat , Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA2YzA4MGVhLWI1MGMtNDg4MC05N2E1LTkyZmY2ZTY5ZjAxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R18 500  per nag (vir 2 persone) Machaton Private Camp Timbavati Private Nature Reserve 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -24.349756 31.157227
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!