Machau River Resort

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Machau River Resort is aan die oewer van die Vaalrivier, ongeveer 25 km buite Kimberly geleë.

Die oord het 9 dubbelkamers en 3 gesinskamers. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Al die kamers het 'n badkamer met 'n stort.

Ander geriewe by die oord sluit 'n lokaal in wat tot 250 gaste kan akkommodeer. Gaste kan ontspan onder die bome by die rivier en lekker braai.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Machau River Resort gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false