LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by MacHaven B&B | LekkeSlaap
+15

MacHaven B&B

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oaklaan 213, Ferndale, Randburg, Johannesburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R640 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

MacHaven B&B is 'n gastehuis in die voorstad Ferndale, omring deur verskeie voëlspesies en 'n rustige tuin om in te ontspan na 'n besige dag. Die instansie is naby Sandton City geleë, net 5 km weg, Lanseria Lughawe net 20 km weg en 1 blok vanaf die Gautrein-busroete. Daar is ook baie restaurante om van te kies in die omgewing.

Verblyf is beskikbaar in 11 en suite-gastekamers. Elke en suite-gastekamer het 'n gemaklike bed met vars, wit linne, handdoeke tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook TV's met sekere gastehuis DStv-kanale. Die kamers is in 'n rustige tuin.

Die rugsakreisigerseenheid het stapelbeddens en gemeenskaplike storte met 2 wasbakke en 2 toilette. Daar is ook 'n gemeenskaplike-selfsorgkombuis.

Gratis WiFi is deurgaans beskikbaar. Daar is veilige parkeerplek beskikbaar.

Kenmerke

Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir MacHaven B&B
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Oaklaan 213, Ferndale, Randburg, Johannesburg, 2194, Gauteng
  • Gaste dink MacHaven B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oaklaan 213, Ferndale, Randburg, Johannesburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbMEXeOtCnwpILoTeV6MdK5MGUD0YGVRC1oiCoN44FTjmF3o2pA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 213 Oak Avenue Ferndale, Randburg 2194 Gauteng 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -26.104256771426 28.000207939287
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!