Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blues Stay-Cottage

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria Heights-rylaan, Kraaibosch Plaas 195, Victoriabaai, 6528, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blues Stay-Cottage is in Victoriabaai geleë en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of sakereisiger. Dit is naby talle winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die pragtige kothuis tussen die boomtoppe beskik oor 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en die aparte badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n eetarea met genoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Daar is ook 'n lieflike kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is ook lieflike braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf maak van sonkrag gebruik.

Slaapplek

’n Bespreking by Blues Stay-Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Blues Stay-Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Victoria Heights-rylaan, Kraaibosch Plaas 195, Victoriabaai, 6528, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blues Stay-Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria Heights-rylaan, Kraaibosch Plaas 195, Victoriabaai, 6528, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf0804a9fb3eaf4669f34c13eeb4a7cf9fb22d5de2af9a3c3c868ab9e680ceb3c1ef6da7accea9944959f33f561e2b9b10db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Victoria Heights Drive Kraaibosch Farm 195 6528 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.995332591888 22.540333607977