LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Madeliefie Oornag Akkommodasie | LekkeSlaap
+9

Madeliefie Oornag Akkommodasie

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Madeliefie Oornag Akkommodasie
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jannie F - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie F
Besigheidsreis

Netjies en gerieflik

Heerlik gebly en alles was netjies.

Madeliefie Oornag Akkommodasie's terugvoer

Julle is altyd welkom. Dit was gaaf om te ontmoet. Mooi bly, Wena.

Madeliefie Oornag Akkommodasie
Marieta V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marieta V
Saam met vriende

Alles was netjies en skoon. Het aan ons behoeftes voldoen.

Wena is goeie, vriendelike gasvrou. Elektriese kombers was 'n spesiale bonus. Sal dit definitief aanbeveel en weer daar gaan bly.

Madeliefie Oornag Akkommodasie's terugvoer

Jy is baie welkom, en dit was lekker om jou te ontmoet. Mooi bly, Wena.

Madeliefie Oornag Akkommodasie
Neels W - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke geslaap.

Stort het 'n skrop of opknap nodig.

Fanie En Rentia S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie En Rentia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en gerieflik,

Wena en Willie is baie vriendelik en gasvry. Verblyf was gemaklik en ideaal geleë vir ons blomme toer.

Henning M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henning M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou/eienaar. Uiters netjiese en skoon akkommodasie, geleë loopafstand na die sakekern van Clanwilliam.

Madeliefie Oornag Akkommodasie's terugvoer

Dit was baie gaaf gewees om jou te ontmoet. Julle moet weer kom kuier. Mooi bly, Wena.

Madeliefie Oornag Akkommodasie
Johan K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Goed toegerus en baie sentraal geleë in Clanwilliam. Ideaal vir oorslaap.

Madeliefie Oornag Akkommodasie's terugvoer

Dit was gaaf om jou te ontmoet. Jy is altyd welkom. Mooi bly, Wena.

Madeliefie Oornag Akkommodasie
Wilma S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag op pad na Kamieskroon.

Ons was baie vriendelik ontvang. Die plekkie het 100% aan ons behoeftes voldoen. Wina het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel en ons het gou soos familie gevoel. Sal baie graag weer by haar wil gaan kuier.

Madeliefie Oornag Akkommodasie's terugvoer

Dit was baie lekker gewees om jou te ontmoet. Kom gerus weer en mooi bly, Wena.

Madeliefie Oornag Akkommodasie
Annalise L - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annalise L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed vir oorslaap

Goed geleë vir oorslaap.

Madeliefie Oornag Akkommodasie's terugvoer

Julle is altyd welkom.

Madeliefie Oornag Akkommodasie
Wim V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wim V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie plek om te oornag.

Vriendelike eienaars. Baie behulpsaam.

Madeliefie Oornag Akkommodasie's terugvoer

Julle is welkom. Dit was goed om julle te ontmoet.

Madeliefie Oornag Akkommodasie
Cornelius N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Gasvrye ontvangs deur eienares by netjiese en gerieflike akkommodasie.

Madeliefie Oornag Akkommodasie's terugvoer

Altyd welkom. Was gaaf om julle te ontmoet.

Madeliefie Oornag Akkommodasie
Sonia J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia J
Enkelreisiger

Voel so tuis soos in my eie huis.

Hartlike ontvangs en baie tuis gevoel. Wena is 'n dierbare gasvrou en ek sal enige tyd weer by Madeliefie inklok.

Madeliefie Oornag Akkommodasie's terugvoer

Julle is altyd welkom, hoop om weer eendag van hulp te wees. Mooi bly.

Madeliefie Oornag Akkommodasie
Malcolm M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm M
Enkelreisiger

Wonder people and wonderful stay.

On arrival at Clanwilliam I had a fall from my motorbike and broke my right wrist. The owners were unbelievably kind and helpful in taking me to a Doctor, the Hospital, providing food even though that was not in my pre-arranged booking, helping in every way possible. They even put themselves out to the extent of taking the day off from their business to take me all the way to Cape Town so that I could fly back to Johannesburg to get my arm operated on. I cannot thank them enough and would more than highly recommend them.

Madeliefie Oornag Akkommodasie's terugvoer

Thanks, Malcolm. You are always welcome! Glad to hear you're safe. Keep us posted.
Wena

Madeliefie Oornag Akkommodasie
Rudolf B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf B

Dit is 'n klein juweel.

Dit was ongelooflik lekker om saam met Wille en Wena te kuier. Ek sal beslis enige tyd weer vir my by hulle bespreek.

Madeliefie Oornag Akkommodasie's terugvoer

Ons het jul net so geniet.
Enige tyd welkom, saam koffie drink volgende keer.

Madeliefie Oornag Akkommodasie
Hanlie B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie B
Saam met vriende

Vriendelikste gasvrou.

Billik geprys en lekker naby die middedorp geleë.

Madeliefie Oornag Akkommodasie's terugvoer

Julle is altyd welkom, dit was gaaf om jou te ontmoet. Mooi bly, Wena.

Madeliefie Oornag Akkommodasie
Deon B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Deon B
Saam met vriende

Uitstekend vir die doel waarvoor ek gebruik het. Fietsry in Sederberge.

Goeie akkommodasie vir ons doel.

Madeliefie Oornag Akkommodasie's terugvoer

Jy is altyd welkom, mooi bly tot volgende keer. Wena.

Madeliefie Oornag Akkommodasie
Johan U - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan U
Gesin met tieners

Ons het lekker hier geslaap.

Bekostigbare skoon en netjiese verblyf. Miskien kan 'n gaasskerm op 'n venster geplaas word om lug in te laat en muskiete uit te hou.

Madeliefie Oornag Akkommodasie's terugvoer

Jy is altyd welkom, ons maak so. Mooi bly, Wena.

Madeliefie Oornag Akkommodasie
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Park-straat 10, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAknOoj1qLJlSur1mATZXFv2A0BBGVlHSV1L4bu2gRbsVk8a0xKR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 10 Park street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -32.181941310345 18.895163898148
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!