LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Madel's Traum | LekkeSlaap
+8

Madel's Traum

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visserstraat, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 000 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Madel's Traum is 'n vakansie-eiendom in die bekoorlike Rhodes. Dié selfsorghuis is geskik vir 10 gaste en is die ideale wegbreek uit die stad.

Die perseel het 1 hoofhuis met 2 slaapkamers en 'n badkamer. Verder is daar 'n woonstel met 1 slaapkamer en 'n badkamer. Die hoofhuis se hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede solder-slaapkamer het 4 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en bad. Die woonstel het 'n dubbelbed en 1 stapelbed en die badkamer het 'n stort.

Die kombuis in die hoofhuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof, eetgerei en breekware toegerus. Verder is daar 'n sitkamer met banke en 'n TV vir mediavermaak.

Rhodes is bekend vir sneeu in winter. Die Bell-rivier is naby en gaste kan daar tjoepry en visvang.

Gaste kan by die nabygeleë Amzile's lekker ontbyt, middag- en aandete geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Madel's Traum sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Madel's Traum
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Visserstraat, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Gaste dink Madel's Traum het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Rhodes Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visserstraat, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2e7a1b57313f631421d954bca6705d6f94afa28b4a86d1a6ac917e0a68a05842979a668e13a37193a4baa601349937e0b1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000  per nag, vir 10 mense 4 5 1 5 Visser Street Rhodes 9787 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.796231775914 27.966918233374
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!