LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Madi a Thavha Mountain Lodge | LekkeSlaap
+41

Madi a Thavha Mountain Lodge

Lodge

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Madi a Thavha Mountain Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Gerard V - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard V
Enkelreisiger

Duidelik `n toeristebestemming, maar hoogs aanbeveel vir die sakemanne.

`n Mengsel van van Europese elegansie en `n hoop Afrika-inspirasie, maak hierdie `n onontdekte juweel, ook vir die besigheidsreisiger. Die opheffingswerk met die fokus op die Venda kultuur en handvaardighede kom ook tot uiting in die persoonlike positiewe gesindheid van elke personeellid. Ontbyt en aandete se smake en stilering sal enige koskompetisie ore aansit.

Marili M - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marili M
Besigheidsreis

Dit was 'n "great" ervaring; ek sal weer gaan.

Mooi plek; mooi area; goeie kliëntediens; definitief 'n aanbeveling!

Vanaf R1 570
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 570
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 570
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 17, Vivo-straat, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0OGVmNDU2LTdlYmMtNGE1Ny05OGE0LTc0ZDVhMGEyMTUyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 570  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 Plot 17 Vivo Road Louis Trichardt 0920 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -23.016111111111 29.827222222222
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!