LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Magalies B&B | LekkeSlaap
+13

Magalies B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magaliesberglaan 50, Spitskop, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 3 persone)

Beskrywing

Magalies B&B is in die stedelike voorstad, Spitskop, in Bloemfontein en bied gerieflike semi-selfsorgverblyf.

Gaste kan die oopplan-eenheid, Magalies 1, bespreek wat 'n privaat ingang het. Hierdie eenheid het 'n dubbelbed en 'n slaapbank sowel as 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid het ook 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt is beskikbaar op versoek en teen ekstra koste. 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi is ook beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n stoep en daar is veilige parkeerplek.

Bloemfontein bied talle aktiwiteite insluitend staproetes, valskermspring, sterrekyk by die Boyden Sterrewag, en verskeie museums, winkels en restaurante. Gaste kan ook die Vrystaat Nasionale Botaniese Tuin, die Franklin Wildreservaat of Hamilton Park besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Magalies B&B sluit in:

Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Magaliesberglaan 50, Spitskop, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magaliesberglaan 50, Spitskop, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb596b09391da8793fbe020f41ece52d8f0f8fe99085c24e39eaae5d3af8a19f26e36ed035bd542e3f2069766bf06d9e62727?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (vir 3 persone) 50 Magaliesberg Avenue Spitskop 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.096047682386 26.136917648894
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!