LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Magalies Oase | LekkeSlaap
+14

Magalies Oase

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crotsstraat 976, Rietfontein, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Magalies Oase bied 'n rustige toevlugsoord in Rietfontein, 'n klein buurt in Pretoria, aan die voet van die Magaliesberge. Pretoria is bekend as die Jakarandastad, weens die pers bloeisels wat sy strate belyn. Dié stil stad 'n aantal natuurlike en kulturele besienswaardighede, asook 'n paar noemenswaardige ou geboue en museums om te verken.

Die oopplan-eenheid is op die eienaar se perseel en het 'n privaat ingang. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en die en-suite badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Ander geriewe in die eenheid sluit 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, wasbak, etenstafel en plafonwaaiers in. Daar is veilige parkeerplek, gratis WiFi en 'n swembad op die perseel.

Pretoria spog met verskeie doendinge soos perdryroetes by die Voortrekkermonument, wildkyk by die Premier Wildreservaat en tandem-valskermspring by die Pretoria Valskermspringklub. Die eenheid is sentraal geleë naby hospitale, skole en hoofweë.

Slaapplek

’n Bespreking by Magalies Oase sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Magalies Oase
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Crotsstraat 976, Rietfontein, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Gaste dink Magalies Oase het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crotsstraat 976, Rietfontein, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhq0TJO0KjWOFluNpLJkwxIGjDx2H6yEixInXDLsxQWyUqv98mj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 976 Crots Street Rietfontein 0186 Gauteng 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -25.695361085445 28.22925568892
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!