LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Magalies Oase | LekkeSlaap
+14

Magalies Oase

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Magalies Oase
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Deirdré M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdré M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasvrou. Heerlike, stil plek.

Het heerlik gekuier. Stil en rustig.

Magalies Oase's terugvoer

Baie dankie Deirdrè. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet en heerlik om julle hier te hê.

Magalies Oase
Josette B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very beautiful place.

The first thing that got my attention was the location of the place. It is set up on a hill overlooking most of Northern Pretoria and the view is marvellous. My husband and I received a warm welcome from the host Ansie and she showed us around. The room was very neat and clean and welcoming and we made use of her property. We had a braai as well as a swim in her pool. It was really a pleasant stay. I won't mind visiting in future again.

Magalies Oase's terugvoer

It was such a pleasure to have you here. I am thankful that you enjoyed your stay and would love to welcome you again.
Thank you for leaving the unit spotless, I really appreciate it.

Magalies Oase
Sakkie H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sakkie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig!

Sien sterre.

Ockert V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert V
Besigheidsreis

Fantasties.

Baie veilige en netjiese gastehuis. Ansie, die gasvrou is baie professioneel en ek beveel die gastehuis aan vir 'n wegbreek of sakereis. Ek gaan dit in die toekoms beslis weer gebruik.

Magalies Oase's terugvoer

Dit is 'n absolute voorreg om sulke spesiale en opregte gaste soos Ockie te mag ontvang. Dankie vir jou Ockie ek waardeer dit en sien uit om jou weer hier te verwelkom.

Magalies Oase
Suenel W - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suenel W
Enkelreisiger

Wonderful location, wonderful hosts.

Enjoyed my stay there so much. The unit is so neat and clean, the gardens are breathtaking and the owners are such lovely people. If you are looking at resting and want somewhere quiet, then this is the right place to go. It is true to the name Oasis.

Magalies Oase's terugvoer

Thank you so much Suenel. It was an absolute pleasure having you here! You are always welcome and I look forward to your next visit.

Magalies Oase
Hermien B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Dit was regtig baie aangenaam om daar oor te slaap. Die mense is baie vriendelik. Dit was baie mooi skoon en netjies. Sal Magalies Oase aanbeveel. Baie dankie.

Magalies Oase's terugvoer

Hi Hermien,
Baie dankie, ek waardeer. Sien uit daarna om jou gou weer te sien.

Magalies Oase
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crotsstraat 976, Rietfontein, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhq0TJO0KjWOFluNpLJkwxIGjDx2H6yEixInXDLsxQWyUqv98mj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 976 Crots Street Rietfontein 0186 Gauteng 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -25.695361085445 28.22925568892
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!