Magalies Park

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

'n Rustige wegbreek op die oewer van die Magaliesrivier. Magalies Park is geleë op 120 ha se pragtige grasveld geleë. Hierdie bestemming is aan die voet van die Magaliesberg en hier is 'n mens dubbel bevoorreg met die natuur, prettige aktiwiteite en lekker akkommodasie.

Die ten volle toegeruste kamers bied moderne gerief sodat ons gaste 'n genotvolle selfsorg-vakansie kan ervaar. Daar is 'n privaat-patio met 'n braai-area en 'n uitsig op die pragtuine.

Magalies Park het talle aktiwiteite op die perseel, soos 'n Gholfklub en Pro-winkel vir al jou gholf-behoeftes, en ons spa- en vermaakarea.

Hartbeespoort is 'n pragtige oorddorpie aan die oewer van die Hartbeespoortrivier en teen die hange van die Magaliesberge in Noordwes. Dit is sowat 45 minute se ry van Johannesburg en Pretoria af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Magalies Park gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 210 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za