LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Magalies Wild Game Farm | LekkeSlaap
+21

Magalies Wild Game Farm

Sonneblom Hut
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Sunflower Huts is 2 houthuisies wat ingerig is vir selfsorg, met slaapplek vir 4 gaste. Die een het 'n dubbelbed en die ander het 2 enkelbeddens. Die kombuis, eetarea en sitarea het 'n seil wat opgerol kan word. Die ablusieblok het 'n buitestort en 'n toilet wat albei onderdak is en slegs vir die gebruik van dié eenheid se inwoners is. Daar is nie TV-ontvangs nie, maar daar is 'n DVD-speler. Gaste is welkom om DVD's saam te bring. Die eenheid het 2 motorafdakke en 'n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luiperd Boskamp
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Leopard Bush Camp het 2 houthuisies in die bos wat ingerig is vir selfsorg en slaapplek aan 4 gaste bied. Die een hut het 'n koningingrootte-bed en die ander het 2 enkelbeddens. Dit is sowat 1 km van die hoofwoning af. Die boskamp is onafhanklik van munisipale elektrisiteit en is toegerus met 'n gas-geyser, sonkragligte, 'n gas-yskas en -stoof, en 'n boma met 'n vuurput. Daar is 'n opelug-stort en -toilet en 'n buite-kombuis. Al dié geriewe is onderdak, maar skep tog 'n opelug-gevoel - ideaal vir diegene op soek na 'n ware bosveld-wegbreek. Dit is baie privaat en bied 'n pragtige uitsig op die Magaliesberg-berge. Die kamp word omring deur natuurlike bosveld waar diere gereeld gesien word. Daar is ook 'n daktent waar avontuurlustige tieners kan bly.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbed vir 2
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKinderbed vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg. Let asb. daarop dat die kamp nie met 'n luukse voertuig bekom kan word nie. Iets met 'n hoër grondvryhoogte word aanbeveel.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Loerie Kothuis
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Loerie Cottage is 'n luukse dubbelverdieping-kothuis met 'n grasdak wat ingerig is vir selfsorg. Die kothuis het 2 slaapkamers, 1 met 'n dubbelbed en 1 met 2 enkelbeddens. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Bo in die solder is 'n uitvou-dubbelslaapbank, asook 2 kambedjies. Verder het die eenheid 'n kombuisie wat volledig toegerus is, 'n ontbyttoonbank, sitarea met DStv, 1 motorafdak en 'n groot privaat lapa/braai-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank Dubbelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xEnkelslaapbank
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vlakfonteinpad RV04, Magaliesburg, 2200, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzMzMwMDk2LThmN2MtNDVhYy05N2Q1LTk0ZmQyNmY3YzBkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 21 5 1 5 Vlakfontein Road RV04 Magaliesburg 2200 Noordwes 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.910416892722 27.394163175143
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!