Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magaliesburg Inn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A32, Barnardsvlei, Mooinooi, 0335, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Magaliesburg Inn is naby die Magaliesberge en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige omgewing waar gaste rustig kan word en luister hoe die voëltjies in die agtergrond tjirp.

Verblyf word aangebied in 2 selfsorgkothuise wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en elke badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Gratis WiFi word voorsien.

Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is privaat en gemeenskaplike braaigeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

2.7 uit 5van 5 resensies vir Magaliesburg Inn
Netheid
3.0/5
Diens
3.4/5
Ligging
2.2/5
Veiligheid
2.6/5
Waarde vir geld
2.2/5

Ligging

  • A32, Barnardsvlei, Mooinooi, 0335, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A32, Barnardsvlei, Mooinooi, 0335, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d73771a4fcfa743821b9ae8f2e5ace3c219e21da67a741826c193633e1b3773c3324aa7d6765804b19a5c581cc03c48a83b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 5 5 1 3 A32 Barnardsvlei 0335 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.779680446721 27.556320500567