Maggi May Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Maggi May Gastehuis is in die hartjie van Midrand geleë. Dit is stil en rustig op ons kleinhoewe. Ons gastehuis het 6 kamers met en-suite badkamers. Daar is een gemeenskaplike kombuisie met toebehore vir selfsorg-doeleindes. Die kamers het DStv en gemaklike koningingrootte-beddens.

Ons sien uit om jou by ons te verwelkom!

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Maggi May Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za