Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maggie May House Boat

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Karl Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 44

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 8 resensies vir Maggie May House Boat
Netheid
3.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.8/5
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Helena N
Gesin met klein kinders

Boat much smaller than in the photos.

Dirty dishes in the cupboards. Toilets were only cleaned very late afternoon instead of 8:30 am as stipulated. Overall, not satisfied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S
Gesin met tieners

Buite tienerseuns wat hou van visvang en avontuur is die location great!

Great ondervinding! Daar was net geen warm water om te stort nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en anders.

Alles was netjies en alles is daar wat jy benodig. Mooi sonsondergang en sonsopkoms oor die rivier. Lekker bed, TV, sjokolade op die bed. Die toilet is net bietjie ongemaklik/klein. Ek sal net 2 dingetjies verander - die mense wat op- en afry op die rivier maak natuurlik baie branders en dan kap Maggie May teen die houtpaal. Dis nogal 'n harde slag. Ek sal voorstel dat 'n motorband teen die paal vasgemaak kan word om die hou te demper. En dan ook net 'n nuwe stortgordyn, dis bruin onder. Dankie.

  Nuttig  (3)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannah B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannah B
Saam met vriende

A unique and fun experience.

We had so much fun enjoying the stay on the river and the activities available. The check-in was easy and they kindly allowed the two dogs to come along. It is a beautiful area to explore but the N2 is close by so one is aware of that noise at times. But I would definitely recommend this as something to try. 2 nights were perfect for us to get the full day to experience the boat and river.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maggie May House Boat se terugvoer

This review made our day. Thank you very much and we hope to see you back here with us again soon.

Maggie May House Boat
Pierre L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre L
Gesin met klein kinders

Lekker ondervinding gewees.

Ons het dit baie geniet. Ons het slegs 1 versoek. Dit is dat daar nie komersiële bote aan die kante van die Maggie May vas gemaak word nie. Dit spoil die view van die rivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maggie May House Boat se terugvoer

Thank you so much for taking the time to leave us this amazing review.

Maggie May House Boat
Amelia M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interessante ervaring.

Ons was baie goed ontvang! Piesangs, sjokolade en vrugtesap op boot gekry! Ek sou sê een aand is te min om daar te slaap. Een teleurstelling is dat die boot so vas geanker is dat hy nie kan ronddobber soos 'n boot moet nie!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maggie May House Boat se terugvoer

We are so grateful for your kind words. Thanks for sharing your review with us and the community.

Maggie May House Boat
Lesley P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley P

Ons het so lekker gekuier.

Ons wil dankie së vir Karl en Kelly en al hulle personeel vir hulle vriendelikheid en hulp gedurende ons verblyf. Ons het tuis gevoel en het ons tyd op die boot baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maggie May House Boat se terugvoer

Thank you so much for staying with us and taking part in our activities. We are so glad you enjoyed your time and we hope to see you again soon.

Maggie May House Boat
Vanaf
R2 099
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 099
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 099
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jetty-straat 1, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4e0ec2581987564d57b5f2ef1cf723d5613d388e923fe822b4d5439d7d155632d54dfe0302953b207790aac04f8f1adb09a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 099 per nag, vir 6 mense 8 5 1 4 1 Jetty Street Colchester 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.691539 25.829126
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem