Magia Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Magia Guest House is in Rustenberg geleë en bied verskeie gastekamers.

Die gastehuis het 4 slaapkamers met dubbelbeddens, enkelbeddens en privaat badkamers. Handdoeke word voorsien. Die kamers het lugversorging en elkeen is ingerig met 'n TV met DStv, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en gratis WiFi. Van die kamers het 'n tafel en sitarea.

Ontbyt word elke oggend voorgesit en aandete is op versoek beskikbaar.

Rustenburg het verskeie natuurreservate, restaurante, winkels, geskiedkundige geboue, kerke, monumente en huise om te besoek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Magia Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za