Sodwanabaai Akkommodasie by Magicseaweed Backpackers and Travellers Inn | LekkeSlaap
+14

Magicseaweed Backpackers and Travellers Inn

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A1101-weg, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Magicseaweed Backpackers and Travellers Inn is in die landelike omgewing van Sodwanabaai, in die hartjie van Zululand in KwaZulu-Natal, geleë. Gaste kan die strand met 'n verskeidenheid doendinge soos duik, snorkel, branderplankry en vlieërplankry besoek.

Gerieflike selfsorgverblyf word in 2 eenhede gebied. Elke eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke eenheid het ook 'n waaier en 'n stoepie. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis, 'n braai en 'n vuurput. Veilige parkeerplek is agter elektriese hekke beskikbaar.

Daar is wildparke in die omgewing en die verblyf is 116 km vanaf Ponto do Ouro in Mosambiek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Magicseaweed Backpackers and Travellers Inn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • A1101-weg, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Magicseaweed Backpackers and Travellers Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A1101-weg, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAggAqNfwlFYlpIf01mKfgT91MYF4tT3FwICHDx35smYznCT3SD0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 A1101 Road Sodwana Bay 3974 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -27.519233298987 32.649521494921
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za