Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magisha Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 33 resensies vir Magisha Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Bernard B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oorslaap opsie.

Baie netjies en baie vriendelike diens. Die badkamer van die eenheid waar ons gebly het is 'n tikkie aan die klein kant, maar voldoende vir 'n oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elsabe N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig. Dankie.

Baie netjies. Wens net daar was 'n mikrogolf ook in die kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Krizelda L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krizelda L
Gesin met tieners

Die oornag was baie lekker gewees. Baie dankie.

Waarde vir geld gewees, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meena T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meena T
Saam met eggenoot / lewensmaat

We stayed for a night on our way back from Kruger. The hospitality was excellent.

The only issue was that it was difficult to get into the bath area as the door did not open fully.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het vir 3 dae oorgebly om vir familie te kuier.

Steven, die eienaar, was great. Niks is te veel gevra nie. Goeie waarde vir geld. Ek dink as 'n gastehuis is die woning 'n puik plek. Dit het ook 'n 30 kVA generator. Vir besoekers is dit die klein en fyn detail wat tel: as daar koeldrankglase is, maak seker dit lyk dieselfde, hoor by kliënte of hulle 'n stel wynglase benodig, los 'n paar servette in die kombuisie. Ek dink in die algemeen is die Open View-pakket pateties en hooooogs frustrerend. Baie baie potensiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tobie C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tobie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspan, beurtkrag nie 'n probleem nie. Lekker afgekoel in die swembad.

Ons het baie lekker gebly. Die perseel is ten volle toegerus vir beurtkrag. Baie veilig gevoel en 'n heerlike ontbyt geniet. Ek het niks om oor te kla nie. Julle sien ons weer. Keep up the good work, guys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D
Saam met vriende

Baie lekker gekuier en Felix was baie behulpsaam.

Hou baie van die omgewing, stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tjaard D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaard D
Gesin met tieners

Great!

Netjies, vriendelik en toevallig 'n bussie wat ons kon vervoer (dink nie dit is normaalweg deel van die diens nie, maar het handig te pas gekom).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esti J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esti J
Besigheidsreis

Dit was baie gerieflik, en kliëntediens was great.

Almal by Magisha is baie behulpsaam en vriendelik. Diens was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Magisha Guest House se terugvoer

Thank you very much.

Magisha Guest House
Natasha N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha N
Saam met vriende

Uitstekende kliëntediens.

Vriendelike, behulpsame personeel wat uit hulle pad sal gaan om hulle kliënte gelukkig te hou. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Besigheidsreis

Baie aangenaam.

Vriendelike ontvangs, netjiese, skoon kamer met alles wat benodig word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Magisha Guest House se terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons hoop om jou binnekort weer te sien.

Magisha Guest House
Johan V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier by Magisha Gastehuis.

Nice plek maar baie warm en tropiese klimaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sindiswa B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sindiswa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were warmly received and catered for.

The place is clean. I can recommend it to friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig en gemaklik.

Was vriendelik ontvang. Baie aangename ervaring gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein L
Enkelreisiger

Hoogs aanbeveel.

Netjies, skoon, stil omgewing en baie naby belangrike toegangsroetes en fasiliteite. Dankie ook aan Berto wat my kon akkommodeer met 'n laat uitklok. Ek sal beslis terug wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gastehuis met alles wat jy kan nodig kry.

Ek en my man het saam met vriende by Magisha oorgebly en op die nippertjie moes ons seuns ook oornag. Sonder problem het die gasvrou vir ons beddegoed voorsien. Ons het heerlik ontspan langs die swembad en gebraai met die kombuis tot ons beskikking. Dis lieflik stil en rustig. Alles was pragtig skoon, netjies en luuks. Baie veilig en naby aan alles. Na lang dag by atletiek het ons lekker lafenis gekry in die swembad. Ons sal vir seker weer daar tuisgaan. Ons het sommer dadelik tuis gevoel asof ons al ou vriende was daar. Kanebo, jou plek is pragtig en ons waardeer die gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolene B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene B
Gesin met tieners

Baie goeie ontvangs en gasvryheid uit die boeke, lank laas sulke vriendelike eienaars ontmoet. Netjies en baie skoon.

Baie gemaklik oorgeslaap, advertensie is werklik soos bespreek is. Het al ander plekke geboek wat nie soos advertensie lyk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Magisha Guest House se terugvoer

Dit was goed om julle ook te ontmoet, pragtige mense!!
Sien uit om julle weer hier te huisves.
Kanèbo

Magisha Guest House
Bertie S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie S
Enkelreisiger

Ontbyt was fantasties.

Baie lekker gebly. Baie vriendelike diens. Netjiese kamers en die ontbyt was ongelooflik lekker. Sal die gastehuis definitief aanbeveel en weer gebruik as nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle J
Besigheidsreis

Gemaklik. Alles wat jy nodig het vir ‘n sakereis.

Baie vriendelik ontvang. Sal weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly. Selfs load shedding was nie eers 'n probleem nie.

Kamers is baie goed ingerig. Baie mooi skoon. Wat my die meeste beïndruk het was die feit dat daar ordentlike rakke binne in die stort was waarop jy al jou goedjies kon sit terwyl jy stort en 'n hakie vir waslappe. Ons het baie lekker oornag. Vriendelike en baie behulpsame diens ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Magisha Guest House se terugvoer

Baie dankie, dit was 'n groot plesier om julle hier te huisves. Altyd weer welkom!

Magisha Guest House
Annette W - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Dit is nie net sentraal geleë nie, maar ook netjies en skoon. Personeellid aan diens baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dries K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries K
Enkelreisiger

Baie vriendelik en skoon.

Baie vriendelik en gasvry. Sal dit aanbeveel aan enigeen. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johann K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie aangename verrassing!

Ons sal definitief weer terugkeer na Magisha. Die personeel het ons uiters welkom laat voel, al het ons net vir een aand oorgebly. Die bed waarop ons geslaap het was werklik uitstekend en daar was twee baie lekker sitstoele in die kamer. Alles was mooi, skoon en netjies! Veiligheid kan dalk bietjie aandag kry, want die voorste hek vat lank om toe te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Was baie hartlik ontvang deur Kanebo. Die kamer was presies soos op die foto's en baie netjies. Die bonus was 'n heerlike 5-ster bobaas ontbyt en Kanebo het uit haar pad gegaan om dit vir ons aangenaam te maak. Kan die gastehuis verseker aanbeveel. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Magisha Guest House se terugvoer

Dit was goed om julle te ontmoet, sien julle weer met die volgende besoek.

Magisha Guest House
Morne V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitstekend, awesome, stunning.

Aankoms was personnel vriendelik en behulpsaam, kamers was netjies en skoon versorg, swembad was heerlik en verfrissend, ek beveel die plek aan vir enige persoon. Ons sal beslis weer van julle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Magisha Guest House se terugvoer

Was wonderlik om julle ook te ontmoet. Stunning couple.

Magisha Guest House
Busisiwe M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Busisiwe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home!

Beautiful place. It's in a quiet suburb, not far from the mall which was very convenient for me. The room was clean and everything I had seen in the pics and more. Kanebo was a great host, very attentive, she really made us feel at home. I definitely see myself staying here on my next trip!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Magisha Guest House se terugvoer

Great couple, will like to welcome you back again!

Magisha Guest House
Chris C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, goed ingerig, bekostigbaar en veilige parkering.

Ons het ons verblyf geniet en baie dankie vir die moeite om ons kamera se battery en laaier, wat ons in die kamer vergeet het, te koerier sodat ons dit in die Wildtuin kon kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Magisha Guest House se terugvoer

Dit is 'n groot plesier, hoop julle het die wildtuin vakansie geniet!!
Was goed om julle ook te ontmoet.

Groete
Kanèbo

Magisha Guest House
Gerda S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda S
Gesin met tieners

Die diens was puik!

Die bestuurder was baie behulpsaam te vriendelik. Sy gaan uit haar pad om jou welkom te laat voel. Die kamers is baie skoon en netjies. Sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beddegoed uitstekend, netjies en skoon.

Ligging nie baie goed nie, andersins doen hulle baie moeite. Die buiteligte is steurend, badkamer is effens knap. Aanvaarbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judith J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith J
Enkelreisiger

Kanebo het uit haar pad gegaan om te help met aandete. Sy was wonderlik!

Die gasvrou, Kanebo, is 'n uitsonderlike mens en bereid om die ekstra myl te loop! Ek het die aand by haar gastehuis baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig en aangenaam. Baie tuis gevoel.

Ons was aangenaam verras met Magisha Guest House. Kanebo het ons baie tuis laat voel. Sal beslis weer daar gaan oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith K
Saam met vriende

Heerlik in 'n moderne, netjiese en vriendelike omgewing!

Die gastehuis toon pragtig en modern en beskik oor al die noodsaaklike geriewe. Ons het baie tuis gevoel en sal beslis terugkeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Magisha Guest House se terugvoer

Baie dankie dit was n groot plesier om julle hier te hê. Dit was wonderlik om julle te ontmoet.

Magisha Guest House
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Opalstraat 16, West Acres, Nelspruit, 1210, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47ddd45b4dc599bc50bcf2d94bbc7f5ec47b3a26275aa24e5309f69902dbfbe8a1b295eaf4cbded7471812a102d3d902ab90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 16 Opal Street West Acres 1210 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.473851 30.94872