Magnolia House Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Magnolia House Cottage is tussen verskeie wynplase en die berge van Somerset-Wes op ’n perseel met Kaaps-Hollandse argitektuur geleë.

Die kothuis het ’n privaat ingang en klein tuin met uitsigte op die berg vanaf die stoep. Die slaapkamer beskik oor ’n goeie koningingrootte-bed en en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie beskik oor ’n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en ’n yskassie. Beskuit, muesli en jogurt word vir ontbyt voorsien. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Ons is slegs 800 m vanaf die welbekende Ernivale Gholfbaam, Spa en Restaurant, 800 m vanaf Vergelegen-, Morgenster- en Lourensford-wynlandgoedere en 1,2 km vanaf Helderberg Natuurreservaat se berg- en voetslaanroetes.

Slaapplek

'n Bespreking by Magnolia House Cottage sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Magnolia House Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R680 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za