Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magoebaskloof Getaway

Houthut 1
Vanaf R960
R960 R768
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Houthut 1 beskik oor 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Daar is 'n sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n gasstoof en -oond, 'n mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas. Daar is 'n Weber-braaier en 'n tafel met stoele op die houtdek sodat jy kan uitkyk oor die dam terwyl jy braai

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Ontbyt en aandete kan op versoek bedien word en moet ten minste 24 uur voor die tyd bestel word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Houthut 2
Vanaf R960
R960 R768
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Houthut 2 beskik oor 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Daar is 'n sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n gasstoof en -oond, 'n mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas. Daar is 'n Weber-braaier en 'n tafel met stoele op die houtdek sodat jy kan uitkyk oor die dam terwyl jy braai.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Ontbyt en aandete kan op versoek bedien word en moet ten minste 24 uur voor die tyd bestel word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Narina
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het ruim 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens, 'n leefarea, 'n eetkamer, 'n kombuis en 'n volledige badkamer. Die Narina-eenheid is 'n pragtige kothuis in die tuin wat stapafstand van albei damme is. Die eenheid is volledig toegerus en daar is 'n pragtige dek met 'n tafel en stoele.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Ontbyt en aandete kan op versoek bedien word en moet ten minste 24 uur voor die tyd bestel word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Houthut 3
Vanaf R1 370
R1 370 R1 096
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Houthut 3 het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer beskik oor 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n sitkamerstel. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus me t'n gasstoof en -oond, 'n mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas. Daar is 'n Weber-braaier en 'n tafel met stoele op die houtdek sodat jy kan uitkyk oor die dam terwyl jy braai.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Ontbyt en aandete kan op versoek bedien word en moet ten minste 24 uur voor die tyd bestel word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Samango
Vanaf R1 820
R1 820 R1 456
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié drieslaapkamerhuis het 'n beskutte stoep, 'n leefarea, 'n eetkamer, 'n volledig toegeruste kombuis en 2 badkamers. Buite is daar 'n groot dek en 'n braai-area langs die huis. Nog 'n braaiplek is in die bos beskikbaar. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde, kleiner slaapkamer is ingerig met 'n enkelbed. Daar is 'n slaapbank op die beskutte stoep met 'n lekker kaggel om die ergste winterkoue af te weer. Dié huis is nie naby die dam geleë nie, maar wel in die bos. Die 2 damme is stapafstand hiervandaan.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Kamergeriewe
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Ontbyt en aandete kan op versoek bedien word en moet ten minste 24 uur voor die tyd bestel word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Houthut 4
Vanaf R2 570
R2 570 R2 056
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Houthut 4 het 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n sitkamerstel en 'n TV. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof en -oond, 'n mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas. Daar is 'n Weber-braaier en 'n tafel met stoele op die pragtige houtdek sodat jy kan uitkyk oor die dam terwyl jy braai.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Ontbyt en aandete kan op versoek bedien word en moet ten minste 24 uur voor die tyd bestel word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R960
R960 R768
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R 71, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA270d9eb07954a308281700e29efc81d79aebaa4cc264fddc55b4a3faa1b1cda5b20a2ae2682699c5fc47343deb8b5e119930?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R960 nouVanaf R768 per nag, vir 2 mense 119 5 1 5 R 71 Magoebaskloof 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.872740747326 30.01100063324
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem