Tzaneen Akkommodasie by Magoebaskloof Ruskamp The Mountain Lodge | LekkeSlaap
+25

Magoebaskloof Ruskamp The Mountain Lodge

Klein Eenslaapkamer-eenheid
Vanaf R740
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié 3 eenhede het elkeen 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elkeen van die rondawels het 'n oopplan-leefarea en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, breekware en eetgerei, 'n broodrooster en 'n tweeplaatstofie. Ander geriewe in meeste van ons eenhede sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en braaigeriewe buite in.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ruim Eenslaapkamer-eenheid
Vanaf R790
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelslaapbank
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenhede is groter en het elkeen 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Elke rondawel het 'n oopplan-leefarea en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, breekware en eetgerei, 'n broodrooster en 'n tweeplaatstofie en 'n oond. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en braaigeriewe buite in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelslaapbank
Area
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
B&B-kamers
Vanaf R845
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié rondawels is ideaal vir gaste op soek na B&B-verblyf. Elkeen het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 'n en suite-stort, -wasbak en -toilet. Dié kamers bevat ook geriewe soos tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gewone Tweeslaapkamer-eenheid
Vanaf R1 250
per eenheid
Beskrywing

Dié 6 eenhede het elkeen 2 slaapkamers (elk met 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens) met 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 3 rondawels met slegs 'n bad.. Elkeen het 'n oopplan en leefarea en 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei en 'n oond en stoof. Ander geriewe in meeste van ons eenhede sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en braaigeriewe buite in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Tweeslaapkamer-eenheid
Vanaf R1 500
per eenheid
Beskrywing

Dié eenhede is groter as die ander tweeslaapkamer-eenhede en het 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens en 'n ekstra slaapbank in die sitkamer vir kinders jonger as 12 jaar. Daar is 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet en 'n tweede met 'n bad. Elke eenheid het 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, breekware en eetgerei en 'n stoof en oond. Ander geriewe in meeste van ons eenhede sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en buite-braaigeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Enkelslaapbank
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R740
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 78 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R71 Hoofstraat, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4Y2UzZDE3LWIxODUtNDVhOC04Mzc2LTZkM2VhNDQxMzIxNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R740  per nag (plek vir 2) 160 5 1 5 R71 Main Road Tzaneen 0850 Limpopo 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -23.863881158458 30.008296966553
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za