Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magorgor Safari Lodge

Impala 1B
Vanaf R790
R790 R711
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer met lugversorging, 1 dubbelbed en 1 enkelbed. En suite-badkamer met 'n stort. Dit is saam met Impala 2B-4B in 'n ry langs mekaar met 'n gemeenskaplike stoep. Daar is 'n toesluithangkas met laaie, 'n spieël/skryftafel en kluis. Gemeenskaplike TV met DStv Premium in die gemeenskaplike leefarea.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg 'n Daaglikse skoonmaakdiens word voorsien in die week en oor naweke. Dit sluit skottelgoed en die skoonmaak van die kamer in.

Huisreëls

Balans, indien enige, is betaalbaar in kontant met aankoms of via elektroniese fondsoorplasing (EFT) ten minste 14 dae voor die inklokdatum.
Jammer, geen kredietkaartgeriewe nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Impala 2B - 4B
Vanaf R790
R790 R711
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Impala 2B - 4B is in 'n ry en deel 'n stoep met Impala 1B. Elke kamer het lugversorging, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is toesluitkaste met hangplek en laaie, 'n spieël- en skryftafel in al die kamers, en gemeenskaplike TV met volledige DStv in 'n groot grasdak-lapa met kombuis.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg 'n Daaglikse skoonmaakdiens word voorsien in die week en oor naweke. Dit sluit skottelgoed en die skoonmaak van die kamer in.

Huisreëls

Balans, indien enige, is betaalbaar in kontant met aankoms of via elektroniese fondsoorplasing (EFT) ten minste 14 dae voor die inklokdatum.
Jammer, geen kredietkaartgeriewe nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Koedoe 1A - 5A
Vanaf R790
R790 R711
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamers is apart, maar in 'n bondel gegroepeer naby mekaar. Elke kamer het 2 enkelbeddens, lugversorging, 'n en suite-stort, toilet en wasbak, toesluitkaste met hangplek en laaie, 'n spieëltafel, lessenaar en 'n gemeenskaplike TV met volledige DStv onder die groot grasdak-lapa met 'n kombuis.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg 'n Daaglikse skoonmaakdiens word voorsien in die week en oor naweke. Dit sluit skottelgoed en die skoonmaak van die kamer in.

Huisreëls

Balans, indien enige, is betaalbaar in kontant met aankoms of via elektroniese fondsoorplasing (EFT) ten minste 14 dae voor die inklokdatum.
Jammer, geen kredietkaartgeriewe nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vlakvark 1C - 6C
Vanaf R790
R790 R711
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers is slegs beskikbaar indien Kudu en Impala Blok vol bespreek is. Die kamers is in 'n ry langs mekaar en deel 'n stoep. Elke kamer het 2 enkelbeddens, lugversorging en 'n wasbak. Daar is toesluitkaste met hangplek en laaie, 'n spieël- en skryftafel in al die kamers. Die badkamergeriewe word gedeel, maar mans- en vroue-badkamers is apart. Daar is 'n bad, storte, toilette en wasbakke. Daar is gemeenskaplike TV met DStv onder 'n groot grasdak-lapa.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Sitkamer
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg 'n Daaglikse skoonmaakdiens word voorsien in die week en oor naweke. Dit sluit skottelgoed en die skoonmaak van die kamer in.

Huisreëls

Balans, indien enige, is betaalbaar in kontant met aankoms of via elektroniese fondsoorplasing (EFT) ten minste 14 dae voor die inklokdatum.
Jammer, geen kredietkaartgeriewe nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R790
R790 R711
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doreen (N1), Waterkloof Plaas, Musina, 0900, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5MTYwM2VmLTg1MDItNGI1MS1hYjIxLWQyZGUxMjdkZmU4YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R711 per nag, vir 2 mense 12 5 1 4 Doreen (N1) Waterkloof Farm 0900 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.500187158265 30.001945495605