Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magorgor Safari Lodge

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 12 resensies vir Magorgor Safari Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.1/5
Jo-anne F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jo-anne F
Besigheidsreis

Totally below standard.

No proper reception available on arrival. No change available when payments are made. A communal kitchen. Cockroaches in kitchen. No cell phone signal to make calls or connect to the internet. Nobody available to contact at night. Power in room tripped at 02h00, nobody to assist. Fire extinguishers last serviced May 2016. DB box standing open exposing switches and wiring. Dirty benches and eating trays. Spade at boma has no handle. No door between room and bathroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Magorgor Safari Lodge se terugvoer

There must have been a misunderstanding of the type of accommodation and environment that is offered. Previous reviews are a clear indication of what to expect.
1. There was never claimed or indicated on our page that there is a typical reception although a person meets you with the keys, assigned the room to you, was available to assist with the offloading and was nearby during normal working hours and in his room during the whole evening.
2. If you read the page thoroughly, which should be done before booking, you would immediately see that a communal kitchen described. You were also the only group in the camp and you had the whole facilty to yourself.
3. After inspection by me, no cockroaches were found anywhere in the kitchen and I cannot remember that I have ever seen before. The worker there also assured me there are no cockroaches but maybe some come from guests own baskets or containers but if so they are dealt with in our regular spray program for mosquitos and other bugs.
4. This place is located on a farm and although there is signal it is sometimes not to strong on certain spots in camp and we are working on options to make it better.
5. As mentioned in point 1, the person that assisted you with booking in, are staying only meters from the establishment and are available at all time and he apparently did inform you of this. I will again make sure that guest are aware of that.
6. We were not aware of a problem with the power causing it to trip in that room nor had it anytime after that up to now but it could be that due to bad weather that night the power went off and on a while later because if it was tripped. Candles are provided in each room in case of a power failure and again the mentioned person can be called.
7. The fire extinguisher service will be done asap. They were bought new in 2016 and are all still full and at the correct pressure but the provider should have come back to service it on a yearly basis
8. I am not aware of a DB box standing open at all time because they all have proper covers and if it was it may have been when the worker cleaned the baskets and filter of the swimming pool and switching the pool pump on and off at the box where the pool switch is located.
9. The eating area is basically open under a lapa and therefore the benches may be dusty depending on the weather and sometimes monkeys also enter under the lapa but it is cleaned daily and also during the day while there are guests in camp.
10. There are 2 spades in the boma, one with a long wooden handle and one with a short metal handle.
11. We prefer not to have a door between the bathroom and room in this en-suite unit.

Magorgor Safari Lodge
Gerrie S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie S
Saam met vriende

Sal aanbeveel, rustig en pragtige uitsig het lekker week daar geniet.

Ons het baie lekker by Magorgor Safari Lodge gebly dis 'n pragtige en rustige omgewing. Baie vriendelike ontvangs gekry. Die diens was uitstekend en ons heerlik gerus. Die wildsrit was interessant en bekostigbaar. Die personeel baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Magorgor Safari Lodge se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet en die kamp en omgewing waardeer. Kom gerus weer.

Magorgor Safari Lodge
Andre C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre C
Enkelreisiger

Heerlik rustig en ontspannend, baie mooi plek.

Dit was lekker in die stilte waar ek ten volle in staat was om myself te kon oriënteer. Plekke skoon, netjies en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Magorgor Safari Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Andre.

Magorgor Safari Lodge
Martin C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin C
Gesin met tieners

Ver van die verkeersgeraas, binne die natuurskoone omgewing het ons rustig en veilig geslaap.

Ons het die omgewing baie geniet. Ons sal definitief Magorgor aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Magorgor Safari Lodge se terugvoer

Ons is bly u het die verblyf geniet. Kom kuier gerus weer.

Magorgor Safari Lodge
Herman R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman R
Saam met vriende

Uitstekende waarde vir geld.

Ons het in 'n groep van 16 gereis en oornag self-catering akkommodasie gekry teen uitstekende waarde vir geld. Ons het puik diens gekry. Dit sou lekker wees om te kon ys koop daar. Dis al wat ons gekort het na 'n lang dag op die pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Magorgor Safari Lodge se terugvoer

Goeiedag Herman. Dankie vir die uiters positiewe resensie. Ja ysmasjien is maar 'n problem met ons water wat bietjie kalk/sout is maar daar is darem ys, koeldrank beskikbaar slegs 6km van daar by die Sasol Vulstasie & Gerieflikheidswinkel. Skakel gerus weer en volgende keer bring maar ys of reël vooraf met my dan sorg ek dat daar beskikbaar is. Groete Cecil

Magorgor Safari Lodge
Erick K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erick K
Enkelreisiger

Lekker.

Sal dit aanbeveel vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erick K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erick K
Enkelreisiger

Lekker oorslaapplek.

Baie goeie waarde vir geld. Het 'n groot lapa met 'n TV. Swembad is mooi skoon. Kan 'n vleisie braai in 'n groot braai-area. Daar is ook 'n staproete tot bo op 'n koppie met 'n uitstekende uitsig. Diens van die mense wat daar werk is asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Magorgor Safari Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie en vir die waardering van die plek soos dit is en vir wat dit bied. Kom gerus weer.

Magorgor Safari Lodge
Riaan R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan R

Gemaklik, aangenaam.

Fasiliteite is gemaklik en voldoende vir selfsorg met alle benodigdhede. Alhoewel ons die algehele kamp tot ons beskikking gehad het, mag die enkele (communal) kombuis problematies wees sou daar meer as 1 groep mense wees. Mindere aspekte wat aandag nodig het, is algemene netheid, stompies, papiere rondom die braai-area, ens., asook die werking van stortkoppe. Lugversorging was voldoende vir die warm toestande gedurende die nag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Magorgor Safari Lodge se terugvoer

Goeiedag, dankie vir die terugvoer. Daar sal gekyk word na die probleempies soos uitgewys.
Party rokers, wat terloops nie in die kamers mag rook nie, skiet wel hul stompies oral rond terwyl asbakke voorsien word en sigaret stompies voortdurend opgetel word deur ons. Vanweë die uiters hoë kalk inhoud in ons water is stortkoppe 'n probleem en is dit veronderstel om gereeld verwyder te word om skoongemaak te word, en sal die persoon daar aangespreek word. Indien u stortkop wel 'n probleem gehad het tydens u verblyf van meer as 'n week, kon dit sekerlik aan die persoon daar uitgewys word en kon hy dit binne enkele minute reggestel het. Skakel gerus weer.

Magorgor Safari Lodge
Pieter B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Magorgor bied die tipe akkommodasie waarvan ons hou. Magorgor was die laaste oornagplek op ons reis van SA deur Zimbabwe, Mosambiek, Malawi en Zambië. Magorgor was die ideale plek om ons vakansie af te sluit. Ons kan dit beslis aanbeveel en sal self ook vir seker weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Magorgor Safari Lodge se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer.

Magorgor Safari Lodge
Kobus D - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus D
Besigheidsreis

Heerlike bed en funksionele kamer.

Slegte toegangspad, maar vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karl R - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl R

Friendly, real and wild!

We spent one night on our field trip to Musina. We were the only guests there and the place was massive. Sparkling pool, great kitchen with all the bells and whistles. Full DStv was available so we could watch the cricket. the place is set in the middle of the bush so you feel and hear the sights and sounds of the far north. A/C in the rooms made sure that we slept very well! Finally we want to mention Stanislav who was very accommodating with our requests and made sure that everything was clean and we were very well looked after.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacque K - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacque K
Gesin met tieners

'n Heerlike wegbreek sonder fieterjasies.

Weg van alles af met beperkte selfoonontvangs. Dit gee jou die geleentheid om weg te kom van die gejaagde lewe en net rustig te word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R790
R790 R711
per nag, vir 2 mense
Vanaf R790
R790 R711
per nag, vir 2 mense
Vanaf R790
R790 R711
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doreen (N1), Waterkloof Plaas, Musina, 0900, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5MTYwM2VmLTg1MDItNGI1MS1hYjIxLWQyZGUxMjdkZmU4YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R711 per nag, vir 2 mense 12 5 1 4 Doreen (N1) Waterkloof Farm 0900 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.500187158265 30.001945495605