Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magpela Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magpela-plaas, Verkykerskop, Harrismith, 9882, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Magpela Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis met 2 slaapkamers wat aan die voet van die Witkoppeberge geleë is.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer is gerieflik gemeubileer en het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Verwarmers, 'n haardroër en 'n haartang word voorsien. Die kothuis is ook toegerus met 'n yskas, mikrogolf en 'n tweeplaatstoof met oond. Komplimentêre koffie, tee, suiker, melk en beskuit word voorsien.

Daar is ook 'n aparte gastehut. Dit is warm en stylvol ingerig. Dit bied slaapplek aan 2 gaste wat deel. Dit is toegerus met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die badkamer beskik oor 'n stort, wasbak en toilet. Dié unieke hut bied privaatheid, maar skakel ook in by die gastehuis wat kombuisgeriewe betref.

Braaigeriewe en hout is beskikbaar vir gaste. Kinders is welkom ─ die speelterrein sal hulle besig hou sodat ouers kan ontspan.

Spesiale reëlings kan getref word vir paartjies op 'n romantiese wegbreek of wittebrood (minstens 1 week vooraf gereël). Dit kan 'n piekniekmandjie, rose/blomme of vonkelwyn insluit, teen 'n addisionele koste.

Magpela Cottage is 18 km van Verkykerskop af, 60 km van Harrismith af en 250 km van Johannesburg af. Die ligging maak dit die ideale plek vir 'n gesinsvakansie of romantiese wegbreek.

Slaapplek

’n Bespreking by Magpela Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir Magpela Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Magpela-plaas, Verkykerskop, Harrismith, 9882, Vrystaat
  • Gaste dink Magpela Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magpela-plaas, Verkykerskop, Harrismith, 9882, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb318218c31cc780a3939b628f467c14926c419374aa0102da03b856729f45bef21a071d483bd813240be634ae2f17bc48637?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense 22 5 1 5 Farm Magpela Verkykerskop 9882 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.789902759256 29.367383122444