Vallei van die Olifante Akkommodasie by Magwena River Lodge | LekkeSlaap
+28

Magwena River Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas Kondowe 741 lt, Gravelotte, Phalaborwa, 1389, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Magwena River Lodge skuil diep in die bos van die Selwane Natuurreservaat wat uit 4100 ha beslaan. Dit is 60 km van die Kruger Nationale Park af, en ook net 4,5 ure vannaf Johannesburg.

Dié lodge bied 'n kamp met aparte eenhede wat elk 'n en suite-badkamer het. Elke eenheid het ook sy eie dek. Die kamp het 'n plonspoel, eetarea, sitarea en 'n dek wat oor die seisoenale Magwenarivier uitkyk. Daar is ook 'n kroeg.

Die tarief sluit 3 etes per dag in, asook versnaperinge, skemerkelkies en wildritte. Die wildritte moet vooraf bespreek word.

Let daarop dat daar 'n 20 km grondpad is.

Selwane Natuurreservaat huisves die Klein Vyf en ander wild soos kameelperde, waterbokke, koedoes, sebras en wildebeeste. Gaste kan in die bos gaan stap. Daguitstappies na Krugerwildtuin en foto-safaris is ook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Plaas Kondowe 741 lt, Gravelotte, Phalaborwa, 1389, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R7 600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R7 600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas Kondowe 741 lt, Gravelotte, Phalaborwa, 1389, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28738941700b043302c7f0af1cd931a1a65660bdae58000d3d9c1014b47a7c0824cc1de04a3d1af5a18391cf3f19d652cd20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R7 600  per nag (vir 2 persone) Farm Kondowe 741 lt Gravelotte 1389 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -23.734629682694 30.817319601774
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za