Mahanya B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mahanya B&B is in Wierdapark, Centurion geleë. B&B-akkommodasie word by die bekroonde 3-ster instansie aangebied, met persoonlike diens en tradisionele gasvryheid wat 'n ontspanne en aangename atmosfeer tydens jou kuiertjie.

Die gastehuis bied 5 ruim en netjiese slaapkamers met koninggrootte-beddens/dubbelbeddens en en suite-badkamers. Die geriewe in die kamers sluit die volgende in: yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Elke kamer het 'n privaat ingang by Mahanya B&B en is om die gemeenskaplike swembad geleë.

Aandete kan op versoek gereël word. Indien gaste nie 'n taxi wil neem nie, bied die gastehuis 'n daaglikse pendeldiens na en van die lughawe af. Daar is ook 'n klein winkelsentrum binne stapafstand van die gastehuis af.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mahanya B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za