Mahe 9
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3de Laan 3, Port Shepstone, Margate, 4241, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Mahe 9 is 'n spoggerige drieslaapkamer-eenheid in die hartjie van Margate oorkant die visvangpier. Die uitsig oor die branders is pragtig.
Twee van die kamers het 'n dubbelbeddens en daar is 2 enkelbeddens in die derde kamer. Die eenheid het 2 badkamers. Die moderne kombuis is ten volle toegerus met 'n skottelgoedwasser, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Vir jou gerief is daar 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër ook. Die sitkamer het 'n gerieflike rusbank vir 6 en 'n platskerm-TV. Gaste wat DStv wil kyk moet asseblief onthou om hul eie dekodeerders en slimkaarte saam te bring. Linne word voorsien, maar bring asb. jou eie handdoeke en toiletware.
Soggens kan jy kyk hoe die son oor die see opkom en saans kan jy lekker braai op die ruim patio. Die swembad en braaigeriewe op die sesde vloer se dak is ook fantasties. En 'n toesluitmotorhuis is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Mahe 9 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Ligging
- 3de Laan 3, Port Shepstone, Margate, 4241, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Mahe 9 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Lawrence Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3de Laan 3, Port Shepstone, Margate, 4241, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom