LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mahogany Guesthouse | LekkeSlaap
+28

Mahogany Guesthouse

5 resensies
Gastehuis
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mahogany-straat 13, West Acres, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R840 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mahogany Guesthouse bied verblyf in West Acres in Nelspruit aan sakereisigers en vakansiegangers.

Gaste het 'n keuse tussen toegeruste kamers met slaapplek vir 2 tot 5 gaste. Die kamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad en 'n stort. Handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Die kamers het elk 'n TV met DStv. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Mahogany Guesthouse is 2 km vanaf i'langa Mall en die middestad en 2,4 km vanaf Mediclinic Nelspruit en Ferreira Hospitaal en 3,4 km vanaf Tshwane-Universiteit vir Tegnologie. Nelspruit het verskeie restaurante en gaste kan die Laeveld Botaniese Tuin, Sudwala-grotte, dinosourus park en kultuur sentrum en die Emnotweni Casino besoek. Die area bied verskeie doendinge soos 4x4-roetes, perdry en voetslaanroetes in die Nelspruit Natuurreservaat.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Mahogany Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Mahogany-straat 13, West Acres, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Gaste dink Mahogany Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R840
per nag (plek vir 2)
Vanaf R840
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mahogany-straat 13, West Acres, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgTB30U64g74Y62bkj8EMqTkfe9GVLcS8sAgIf0SRJl9bSRXYGm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R840  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 13 Mahogany Street West Acres 1201 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.477821435189 30.959267361648
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!