LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mahogany Guesthouse | LekkeSlaap
+28

Mahogany Guesthouse

5 resensies
Gastehuis
Deluxe ateljee
Vanaf R840
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n oopplan-uitleg, 'n privaat ingang en lugversorging. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n induksieplaat, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die eenheid het 'n lessenaar, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saambring.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Van die kamers het TV's met sekere DStv-kanale, maar gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saam te bring. Die eienaars woon op die perseel met hul katte wat weggehou word van die gaste, daarom word ander troeteldiere nie toegelaat nie. Neem asb. kennis dat daar trappe is wat dalk nie vir jong kinders, ouer mense of gaste met gestremdhede geskik is nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbel Luukse Kamer
Vanaf R850
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb, hul eie swemhanddoeke saambring. Die kamer het 'n lessenaar, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saambring. Die kamer word daagliks skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Van die kamers het TV's met sekere DStv-kanale, maar gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saam te bring. Die eienaars woon op die perseel met hul katte wat weggehou word van die gaste, daarom word ander troeteldiere nie toegelaat nie. Neem asb. kennis dat daar trappe is wat dalk nie vir jong kinders, ouer mense of gaste met gestremdhede geskik is nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer met 'n balkon
Vanaf R1 750
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid het 'n uitsig oor die tuin en die swembad. Dit het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb, hul eie swemhanddoeke saambring. Die kamer het 'n lessenaar, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saambring. Die kamer word daagliks skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Van die kamers het TV's met sekere DStv-kanale, maar gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saam te bring. Die eienaars woon op die perseel met hul katte wat weggehou word van die gaste, daarom word ander troeteldiere nie toegelaat nie. Neem asb. kennis dat daar trappe is wat dalk nie vir jong kinders, ouer mense of gaste met gestremdhede geskik is nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R840
per nag (plek vir 2)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mahogany-straat 13, West Acres, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgTB30U64g74Y62bkj8EMqTkfe9GVLcS8sAgIf0SRJl9bSRXYGm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R840  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 13 Mahogany Street West Acres 1201 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.477821435189 30.959267361648
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!