LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mahogany Guesthouse | LekkeSlaap
+28

Mahogany Guesthouse

5 resensies
Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Deluxe ateljee
Slegs verblyf
Dubbel Luukse Kamer
Slegs verblyf
Gesinskamer met 'n balkon
Slegs verblyf
LekkePlus Afslag 20% af

Kry 20% af as deel van LekkeSlaap se lojaliteitsprogram. Hierdie aanbod is altyd geldig. Hierdie spesiale aanbieding is slegs vir LekkePlus-lede beskikbaar.

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Van die kamers het TV's met sekere DStv-kanale, maar gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saam te bring.
Die eienaars woon op die perseel met hul katte wat weggehou word van die gaste, daarom word ander troeteldiere nie toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat daar trappe is wat dalk nie vir jong kinders, ouer mense of gaste met gestremdhede geskik is nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R840
per nag (plek vir 2)
Vanaf R840
per nag (plek vir 2)
Vanaf R840
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mahogany-straat 13, West Acres, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgTB30U64g74Y62bkj8EMqTkfe9GVLcS8sAgIf0SRJl9bSRXYGm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R840  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 13 Mahogany Street West Acres 1201 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.477821435189 30.959267361648
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!