LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mai Guest House | LekkeSlaap
+30

Mai Guest House

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 44 resensies vir Mai Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Bertus M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Jy het niks nodig nie, alles is daar en is baie veilig.

Karin P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Kry Netflix en herstel die WiFi.

Mai Guest House's terugvoer

Goeie dag Karin,
Hoop dat dit goed gaan met julle.
Dankie dat u die tyd geneem het om ons so 'n wonderlike resensie te gee. Dankie ook vir u voorstel om Netflix as 'n ekstra satellietdiens te lewer. Ons sal dit beslis ondersoek.
Ons vra ook om verskoning vir die ongerief dat u by die WIFI moes aanmeld toe u by die gastehuis terugkeer. Ons hoop egter dat u van die onbedekte diens gebruik gemaak het toe u in u kamer was.
Ons het dit baie geniet om u by ons te bly en hoop om u terug te verwelkom in die toekoms.
Tot dan toe, wens ons u 'n mooi en geseënde jaar toe.
Met dankbaarheid,
Mai Gastehuis
Gretchen

Mai Guest House
Marinda V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is vriendelik ontvang en die kamer was soos ons versoek het.

Ons is hartlik ontvang, alles is mooi skoon en netjies, ons sou net graag meer koffie asook melkies wou gehad het, maar nadat ons gevra het daarvoor, het ons meer gekry. Dit sal egter goed wees as gastehuise goeie gehaltekoffie in die kamers sal gebruik, mens is soms lus vir heerlike koffie, nie sulke flou soorte soos ons aangetref het nie. Verder was alles baie goed by Mai Guest House.

Nicoll V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoll V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en warm vir die winter.

Netjies, skoon, modern en goed gelig. Ons het baie lekker gebly en sal weer daar bly as teruggaan Bloemfontein toe.

Magrietha M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magrietha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Elektriese komberse.

Nico S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was daar vir week van Cravenweek en dit was wonderlik. Baie dankie, Gertchen, jy is 'n ster.

Skoon en ruim verblyf met maklike toegang. Genoeg plek om selfsorg te doen. Baie vriendelike en toegewyde personeel. Sal dit definitief aanbeveel.

Jeanette V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tevrede - ligging was perfek.

Ek sal net aanbeveel om Nescafe of bietjie ordentliker koffie as Ricoffi in die kamer te hê - andersins het ons lekker gebly - kamer was skoon en netjies en ruim.

Mai Guest House's terugvoer

Goeie dag Jeanette,

Hoop dat alles goed was sedert u verblyf by ons.

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om ons jou gewildste terugvoer te gee. Ons is so bly dat u die verblyf by ons geniet het.

Ons sal beslis 'n nota maak van u aanbeveling.

Ons hoop om u terug te keer na Mai Guesthouse in die toekoms.

Tot dan, bly goed en wees geseënd.

Met dankbaarheid
Mai Guesthouse.

Mai Guest House
Rita J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut awesome.

Geen probleem ondervind nie. Die personeel was absoluut vriendelik en behulpsaam en het die ekstra myl geloop vir my toe ek op nommer 99 vir my ma ook moes bespreek omdat sy ontslaan was uit hospitaal.

Mai Guest House's terugvoer

Beste Rita,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons so mooi en positiewe resensie te skryf. Ons waardeer dit opreg. Ons is bly jy het so 'n goeie ervaring gehad hier by ons, en ons sien uit daarna om jul weer in die toekoms te verwelkom.

Vriendelike Groete,
Mai Guesthouse

Mai Guest House
Chane H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chane H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed vir een aand se verblyf.

Mai Guest House se verwelkoming was aangenaam. Kamer was vreeslik bedompig en baie warm sonder lugverkoeling.

Stephan M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie gemaklik en gerieflik.

Ons het laat aand opgedaag en die inboektyd was ongelooflik gerieflik. Die diens was vinnig en vriendelik en ons verblyf, hoewel baie kort, was baie lekker.

Kgomotso B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kgomotso B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, we enjoyed our stay at Mai.

Mai is so clean and a perfect place to stay.

Lelani B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Het lekker gebly. Vriendelik, netjies en skoon gewees.

Elmarie D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie D
Gesin met klein kinders

Uitstekende, vriendelike diens.

Kamer was baie netjies. Alle geriewe was perfek vir oornag. Plek was perfek geleë vir doel vir ons besoek. Diens was baie vriendelik en professioneel. Enigste negatiewe ding was dat ons handdoeke al oud en uitgerafel was. Maar die stort was heerlik en ek was aangenaam verras met die hele plek. Beslis aan te beveel.

Liz D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liz D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect for a short stay.

The place was neat and tidy. The receptionist was very professional and friendly. The cleaning staff do a great job everyday.

Mai Guest House's terugvoer

Good Day Liz,

Hope that you are well and that this message greets you in positive light.

We could not ask for a better review. Thank you so much for taking the time to share your Mai experience with us. The Mai team strives to give 100% to provide our guests with the best experience, and it is humbling when we receive such positive feedback.

We are so appreciative and look forward to welcoming you back to Mai Guesthouse soon.
Till then, stay well and be blessed.

With Gratitude,
Mai Guesthouse
Gretchen

Mai Guest House
Donita B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donita B

Waarde vir geld.

Baie dankie vir die skoon en netjiese verblyf. Ontvangsdame baie professioneel en baie vriendelik.

Liesle J - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesle J
Gesin met tieners

Goed toegeruste en netjiese eenhede. Ons het heerlik gebly.

Flinke, professionele en uiters vriendelike diens. Goed toegeruste en netjiese eenhede. Ons het heerlik gebly.

Mai Guest House's terugvoer

Hello Liesle,

Hope that you have been well since your stay with us and that your family and you are in good health.

We loved having you stay at Mai Guesthouse and are happy to hear that you had an enjoyable stay. Thank you for the kind words and amazing review. We are humbled by your feedback.

We look forward to welcoming you and your family back in the near future.
Till then, be well and blessed.

With Gratitude,
Mai Guesthouse

Mai Guest House
Chene S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chene S
Saam met vriende

Net wat mens nodig het vir 'n aand se verblyf en baie vriendelike diens.

Baie oulike oornagverblyf.

Mai Guest House's terugvoer

Goeie dag Chené,
Hoop alles gaan goed met u, na dat ons laas vir julle gesien het.
Dankie dat u die tyd geneem het, om vir ons jou waardevolle terugvoer te gee. Ons waardeer dit geweldig en is bly dat julle die aand by ons geniet het. Ons is bly dat ons die geleentheid gehad het om vir u verblyf by ons te bied, en sal u graag weer behartig. Ons wens u 'n voorspoedige dag verder en 'n geseënde week voorentoe.
Met dank,
Mai Guesthouse
Gretchen Solomons

Mai Guest House
Jacques B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jacques B
Enkelreisiger

Vriendelike mense en skoon geriewe, maar ek dink 'n mens kan beter doen vir dieselfde prys.

Die mense is baie vriendelik en professioneel, maar ongelukkig is die gevoel baie soos 'n studente huis. Ek is oortuig dat 'n mens 'n beter plek kan kry vir min of meer dieselfde prys.

Mai Guest House's terugvoer

Goeie dag Jacques

Dankie dat u die tyd geneem het, om vir ons jou waardevolle terugvoer te gee. Ons waardeer dit geweldig.

As een van die gastehuise in Bloemfontein, met die hoogste graderings, is ons trots op ons skoonheid en vriendelikheid. Behalwe dat dit 'n gastehuis is, beoog ons om gaste 'n huis weg van die huis te voorsien. Ons is bly dat ons die geleentheid gehad het om u vir u verblyf by ons te bied, en sal u graag weer behartig.

Maar, as u wel, beter akkommodasie in die Bloemfontein area wel kry, wens ons u n aangename ervaring waarokal u bly.
Ons wens u 'n voorspoedige dag verder en 'n geseënde week voorentoe.

Met dank
Mai Guesthouse
Gretchen Solomons

Mai Guest House
Marius V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Saam met vriende

Ruim kamers met goeie sekuriteit.

Elke kamer het selfs sy die kombuis.

Raquel L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raquel L
Saam met vriende

Dit was bekostigbaar, gerieflik en netjies.

Mai Guest House was perfek vir ons! Dis presies wat jy sien op die foto's. Hul diens was puik en vriendelik. Ons kamer toegerus met alles wat ons nodig gehad het en meer.

Helen W - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helen W

Good, clean and neat facilities.

The area worked very well for our purposes to be close to the University. We needed self-catering facilities and these worked adequately for our needs.

Denelsha H - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denelsha H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Sentraal geleë in 'n stil straat. Ongelooflik netjies en goed toegerus. Goeie waarde vir geld. Baie vriendelike personeel.

Bonita O - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige lekker plek.

Ons het baie lekker gebly en het geen klagtes nie.

Corne V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Die bestuurder was fenominaal. Hulpvaardig, vriendelik. Ons het heerlik gebly.

Ilze B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Ilze B
Gesin met klein kinders

Het vreeslik warm gekry.

Mai Guest House kort aircon ons het vreeslik warm gekry, dis te warm in Bloemfontein om nie 'n aircon te hê nie.

Mai Guest House's terugvoer

Good day Ilze,
I hope that this message finds you well.
Thank you for taking the time to leave us a review and a comment. We value fair and honest customer feedback, as it helps us grow and to improve.
I am sincerely sorry that you felt too hot. It really was a warm period of summer in Bloemfontein, and air-conditioning would certainly have helped. When we do install air conditioning, we will be sure to advertise it on our profile as well.
In truth, I'm not entirely sure how us not having to air-condition affects our levels of cleanliness, customer service, security, location, and value for money, but I am sure that your rating was done with the best intentions.
We wish you many more safe and happy travels for the year ahead. God bless.
With gratitude,
Paolo Arcangeli
Mai Guest Hhouse

Mai Guest House
Wilanie D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilanie D
Gesin met klein kinders

Pragtige kamers, nie praktiese opsie vir gesin nie.

Die kamers is ruim en baie netjies. Ek was verras om te sien dat daar nie lugversorging was nie. Op die opsomming is dit ook nie duidelik dat daar geen ontbytopsie beskikbaar is nie. Nie prakties vir 'n gesin nie, aangesien 2 aparte kamers voorsien is.

Terence J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasvryheid en netheid was wonderlik! Eersteklas.

Die ontvangs het ons gereeld gebel om uit te vind hoe laat ons sal inklok en om seker te maak ons verdwaal nie. Met ons aankoms was ons met ope arms verwelkom asof ons gereelde klante is, alhoewel dit ons eerste keer was. Sal definitief volgende keer weer daar tuisgaan.

Nicky M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, bekostigbaar.

Netjies en skoon. Kamer was gerieflik en groot.

Adam G - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Sien die sterre.

Jan K - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, professioneel, gerieflik.

'n Plesier.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Convenient, professional, comfortable. A pleasure.

See star rating.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ebrahim D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ebrahim D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Paulo was fantasties en het na al ons behoeftes nagesien! Dankie vir alles.

Ane N - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ane N
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam en gemaklik.

Baie dankie vir die aangename gemaklike verblyf tydens ons besoek by ons sieke moeder. Dit het die hartseer en gejaagdheid net soveel makliker gemaak veral met ons twee woelwaters saam. Baie baie dankie.

Mai Guest House's terugvoer

Hi Ane,
Thank you so much for the wonderful review. It was a really sweet and heartwarming message, and we appreciate your kindness and effort in taking the time to write.

We couldn't be happier that you found some small relief through your stay here, and that you were comfortable and taken care of. On behalf of everyone at Mai Guesthouse, I hope that you and your entire family are blessed in everything that you do.

Stay well and God bless.

Mai Guest House
Cobus M - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus M
Saam met vriende

Baie skoon en gerieflik. Die linne is fantasties.

Ek en my ouers het 2 kamers gehuur. Dit was baie skoon. Sal vir seker weer daar bly.

Mai Guest House's terugvoer

Hello Cobus,
Baie dankie vir die fantastie "review", ons waardeur dit! Dit was absoluut 'n fees om jou en jou ouers by ons te gehad het! Dit maak ons bly om te sien julle het jul tyd by ons geniet, ons kan nie wag om julle weer by Mai Gastehuis te hê nie! Hoop julle het 'n fantastiese dag verder.
Vriendelike groete,
Heinrich Janse van Rensburg

Mai Guest House
Elmi K - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmi K

Heerlike groot, netjies en gerieflike kamer met puik selfsorgfasiliteite - alles wat ons nodig gehad het en meer.

Maklik bereikbaar en ligging puik vir werk oor die hele Bloemfontein. Ontvangs is puik en vriendelik. Kamer en diens is uitstekend. Ek sal beslis weer hier bly.

Mai Guest House's terugvoer

Hello, Elmi,

I hope this finds you well.

Thank you for the truly fantastic review, and for taking the time to praise our team at Mai Guesthouse. They are a wonderful group of people, and I really appreciate the kind words.
It really is such a pleasure to read that you enjoyed your time with us.
We hope that all your future travels will be as happy and enjoyable.

Kind regards,

Paolo Arcangeli

Mai Guest House
Riaan J - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Gerieflik, stylvol, gemaklik & skoon. WiFi was 'n bonus! 'n Bank of stoele in die kamer sou lekker gewees het.

Mai Guest House's terugvoer

Good day Riaan,

Thank you for the honest and encouraging review. It is always great to receive feedback regarding our service, and I really appreciate you taking the time to write such an informative review.
I hope that we can accommodate you again in the future and that we can make your stay even more enjoyable.

Have a great day further.

Kindest regards,

Paolo Arcangeli

Mai Guest House
Chera-lee V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chera-lee V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik.

Die eenhede is modern en goed toegerus. Die personeel is vriendelik en effektief. Die eenhede word gereeld skoongemaak.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A thoroughly enjoyable stay.

The units are modern and well equipped. The staff are friendly and efficient. Units are serviced regularly.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Mai Guest House's terugvoer

Hello Cherie,
On behalf of everyone at Mai Guesthouse, I would like to thank you for taking the time to review your stay with us. I know it takes time and effort to leave a review, so I do appreciate it greatly.
Your feedback is really useful, very much appreciated. It is such a pleasure for us to read a glowing review such as yours, and to know that our guests have enjoyed their stay with us. I will be sure to thank all our staff for their efforts in making your stay with us enjoyable.
I hope that we will have the pleasure of accommodating you again in the future, but until then, stay well and stay happy.

Kindest regards,
Paolo Arcangeli

Mai Guest House
Annette V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik, skoon, netjies, modern. Perfek vir oorslaap.

Sien sterre.

Mai Guest House's terugvoer

Hi Annette,
Thank you for your wonderful review of our service.
It's great to hear that you enjoyed your stay with us, and we really appreciate you taking the time to tell others about it.
You and your little ones were fantastic guests, and a real pleasure to host.
We hope to see you all again in the future. Stay well, and safe travels.

Kind regards,

Paolo Arcangeli
Mai Guesthouse

Mai Guest House
Morne V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V
Besigheidsreis

Gerieflik.

Dit is werklik selfsorg-eenhede. Ek was in staat om alles te doen asof ek was by die huis was (bv. berei my eie ontbyt en aandete voor). Dit was baie skoon en netjies. Die kamers is modern en ek het gevoel asof ek in 'n goed bestuurde hotel bly. Die enigste probleem was dat die WiFi baie stadig was, ek moes my eie data meeste van die tyd gebruik.

Mai Guest House's terugvoer

Hi Morne,
Thank you for your great rating and the invaluable feedback.
I am sorry to hear that there was an issue with the wifi, I will look into that immediately as we aren't meant to have any problems and the wifi is generally a very good speed.
I would be happy to refund you for the cost of the data that you used during your stay here because the wifi was so slow.
I hope that you stay well, and have many more safe travels.

We look forward to having the opportunity to hosting you again in the future.

Kind regards,

Paolo Arcangeli
Mai Guesthouse

Mai Guest House
Lourens B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lourens B
Gesin met tieners

Baie goeie bestuur en netjies.

Die bestuur was baie professioneel en die kamer is netjies en skoon. Ek dink wel die prys behoort in die R600- R700 kategorie te val.

Mai Guest House's terugvoer

Hi Lourens,
Thank you for your reply and your great review, I do appreciate your effort.
You and your family were great guests, and it was a pleasure to meet you all.
I was rather surprised to read your comment on the pricing though. Do you honestly believe that R 725.00 for 3 adults per night is too expensive?
Another aspect you might wish to consider is that LekkeSlaap takes between 17% and 19% commission on all my rooms. At R 600.00, I would be charging, in terms of actual revenue, a paltry R 164.00 per person. Please do yourself a favour and google what type of place you get for R 164.00 per person.
I hope that this information will prove useful to you in the future when booking accommodation.
Kindest regards and best wishes,
Paolo Arcangeli

Mai Guest House
Wilna M - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Was baie netjies en skoon, vriendelike, hulpvaardige diens, kan dalk net lugversorgers aanskaf.

Mai Guest House's terugvoer

Hi Wilna,

I hope that you are well.

Thank you for taking the time to review our service during your stay with us at Mai Guesthouse.
You left us a great review, and we really appreciate it. I am delighted that you enjoyed your stay with us, even though the summer days did get a bit too much on the hot side at times.

We hope to see you again in the future, but until then stay well and travel safe.

Kind regards,

Paolo Arcangeli
Mai Guesthouse

Mai Guest House
Jaco B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese versteekte juweel in Bloemfontein en uitstekende waarde vir geld!

Paulo was baie vriendelik wat ons ontvang, plek is baie ruim en ongelooflik skoon en netjies! Niks is afgeskeep of goedkoop afgewerk nie! Baie meer werd as die R350 per nag!

Mai Guest House's terugvoer

Beste Jaco, baie dankie vir julle vriendelike opmerkings oor Mai Gastehuis. Ons is regtig bly dat julle tevrede was, en ons vertrou dat julle weer spoedig by ons sal kom bly. Ons wens julle 'n voorspoedige 2017. Met vriendelike groete, Paolo en Ina.

Mai Guest House
Jolien V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolien V
Gesin met klein kinders

Fantastiese blyplek.

Ons was aangenaam verras met die lieflike blyplek! Dis baie naby aan die N1, maar in 'n stil buurt. Die kamer en kombuis het alles wat mens nodig het. Alles was baie baie netjies en luuks en steeds baie bekostigbaar. Ons sal op geen ander plek bly wanneer ons weer in Bloemfontein kuier nie. Baie dankie!

Mai Guest House's terugvoer

Goeie more Jolien. Ons is baie bly dat julle tevrede was met Mai Gastehuis en veral die 5 ster toekenning vir ons diens, netheid, waarde vir geld, ligging en sekuriteit. Dit is 'n riem onder die hart om te weet dat ons gaste hulle verblyf geniet het. Ons vertrou dat ons weer in die toekoms vir julle van diens kan wees, en dat julle Mai julle "home away from home" sal maak. Ons wens julle ook 'n voorspoedige 2017 toe.
Met vriendelike Mai groete, Paolo en Ina.

Mai Guest House
B M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
B M
Saam met vriende

Great cozy place! Great host! Great stay!

The host (Paolo) was excellent. The guest house had all the necessities required - couldn't have asked for more. Would definitely recommend to a friend.

Mai Guest House's terugvoer

Hi Bilal,

I hope you are well and that the new year has been kind to you so far.

Thank you for the incredible review! It really is kind of you, and we are extremely grateful to you for taking the time to review our service.
It is always gratifying to know that our guests enjoy their time with us.

It was a real pleasure to meet you guys, and I hope that you have many more safe and happy travels this year.

Kind regards,

Paolo Arcangeli

Mai Guest House
Andre M - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M
Besigheidsreis

Beste waarde vir geld in Bloemfontein.

Uitstekende diens en vriendelikheid. Die plek is ook silwerskoon.

Mai Guest House's terugvoer

Good day Mr. Marx,

I hope this message finds you well.

Thank you for taking the time to review our service, and for the high praise. It really is a great review, and we are incredibly grateful to you for it.
It was a pleasure to accommodate you and your family, and are delighted that we could make your stay with us a pleasurable one.
On behalf of everyone at Mai Guesthouse, I wish the entire Marx family a fantastic end to the year and a prosperous and happy new year.

Kind regards,

Paolo Arcangeli

Mai Guest House
Vanaf R725
per nag (plek vir 2)
Vanaf R725
per nag (plek vir 2)
Vanaf R725
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gunnstraat 27, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAP1alxZ2tmpF8B1Rn9AYNbH2kHaSfPVUzu0EHYTK61w1vSf9pMy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R725  per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 27 Gunn Street Universitas 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -29.12195 26.19243
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!