Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mai Visti Family Suite

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls

- Linne en ’n handdoek per persoon word voorsien.
- Daar is nie 'n skoonmaakdiens vir die selfsorgkothuis nie. 'n Skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek teen 'n addisionele koste.
- Die suite moet gelos word soos wat dit gekry is. Stel asb. die eienaar in kennis van enige breekskade of geriewe wat nie werk nie, indien dit raakgesien word.
- Die eenheid is ideaal vir 2 volwassenes en 1 kind/volwassene. ’n Kampkot vir ’n baba is op versoek beskikbaar.
- Let asb. daarop dat die eienaar op die perseel woon.
-Troeteldiere is welkom, indien vooraf gereël en eienaars moet agter hul troeteldiere skoonmaak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 17, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA925f6799d6f8d0c3db503c5f98f38d1b4f5d11a112b1eb150824df131f43292d978fd7870e2acb3ee0af55b3bad022f78c3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 13 5 1 5 17 Church Street Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.491206 21.266344
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem