Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mai Visti Family Suite

Gastehuis
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 17, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Mai Visti is ’n selfsorg-gesinsuite op die eienaar se perseel aan die voorkant van Izak van Tonder se oorspronklike huis in Ladismith in die Wes-Kaap. Die dorp skuil onder die Towerkop-bergpiek op die beroemde Roete 62. Ladismith spog met vrugbare, besproeide valleie wat uitstekende produkte soos wyn, vrugte en kaas produseer.

Hierdie eenheid bied verblyf aan 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en ’n stoeparea buite. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en ’n klein sitarea en lessenaar-area, en die ander slaapkamer het ’n enkelbed. Die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak. Gratis WiFi word voorsien en daar is tee- en koffiemaakgeriewe.

Die slaapkamer lei na ’n lieflike stoep wat meubels het. Die stoep bied ’n uitsig oor die vetplanttuin wat omhein is. Die suite kan bespreek word as slegs verblyf, aangesien daar verskeie restaurante in die dorp vir aandete en ontbyt is.

Slaapplek

’n Bespreking by Mai Visti Family Suite sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Mai Visti Family Suite
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Frikkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 6

Ligging

  • Kerkstraat 17, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mai Visti Family Suite het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 17, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA925f6799d6f8d0c3db503c5f98f38d1b4f5d11a112b1eb150824df131f43292d978fd7870e2acb3ee0af55b3bad022f78c3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 13 5 1 5 17 Church Street Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.491206 21.266344
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem