Mai Visti Ladismith

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 45 % af

Kry 45% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Mai Visti is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Ladismith. Die dorp skuil onder die Towerkop-bergpiek op die beroemde Roete 62. Ladismith spog met vrugbare, besproeide valleie wat uitstekende produkte soos wyn, vrugte en kaas produseer.

Die kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die leefarea het 'n enkelbed, ideaal vir 'n kind.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 mense, en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n houtkaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n lieflike patio-area met buitemeubels, 'n piekniektafel en braaigeriewe. Die patio kyk uit oor die ruim, beskutte tuin.

Slaapplek

'n Bespreking by Mai Visti Ladismith sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 kind
1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mai Visti Ladismith gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 R413 per nag (plek vir 3)

Kry 45% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]