+22

Maison De Blom

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 79 Smith Street, BirsEye View, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Maison De Blom is in 'n sentrale deel van Aliwal-Noord geleë, reg langs die Oranjerivier in die Oos-Kaap. Dit bied 'n rustige verblyf waar eenvoudige luuksheid natuurlik saamsmelt met warm Suid-Afrikaanse gasvryheid. Die 2 kothuise is ontwerp om gemaklik en verwelkomend te voel, elk met elegante afwerkings en goed toegeruste kombuise wat 'n duidelike gevoel van tuiste skep.

Kothuis 1 bied 'n ontspanne sitkamer met 'n slim-TV en Netflix, wat vloei in 'n kompakte kombuisie met 'n yskas, induksieplaat, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, 'n ketel en eetarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, ruim kasruimte, lugversorging en 'n gemaklike hoë rugleuningstoel om na die dag te ontspan. Die en suite-badkamer het 'n ruim stort, 'n wasbak en 'n spieël met 'n raakskakelaar. Linne en handdoeke word voorsien. Die patio beskik oor 'n braaiplek en noodsaaklike gereedskap, met brikette of brandhout beskikbaar op aanvraag of aankoop.

Kothuis 2 is geskik vir gesinne en maak oop in 'n groot sitkamer met 'n slim-TV en Netflix, tesame met 'n oopplan-kombuis met 'n yskas-vrieskas, induksieplaat, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en 'n ketel. 'n Sentrale eiland met hoë stoele skep 'n maklike plek vir maaltye. Hierdie kothuis het twee aparte slaapkamers, elk met 'n koninggrootte bed wat in twee enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer het 'n bad, 'n wasbak en sagte badlakens. Die patio bied 'n braaiplek, patiomeubels en 'n sambreel, met brikette en brandhout beskikbaar vir aankoop.

Elke kothuis het sy eie privaat ingang, veilige skaduparkeerplek, gratis WiFi en die gerief om troeteldiere op versoek te verwelkom.

,

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Ligging

  • 79 Smith Street, BirsEye View, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 79 Smith Street, BirsEye View, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd953937b110749ddb602c68115e56029915dea70410aac6b4fced71b73aba7597b81b85d916d717e960e12542d20aa34569c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 79 Smith Street BirsEye View 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.699302 26.7108163
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang