Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maison de la Mer

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Maison de la Mer
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marthie P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie P
Gesin met klein kinders

Tannie Annette, baie dankie vir die lieflike plekkie wat gevoel het soos huis.

Tannie Annette se vriendelikheid en hulpvaardigheid. Lieflike woonstel vir 'n lekker vakansie. Veilige omgewing het heerlik vakansie gehou. Baie dankie, ons sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met tieners

Lekker oorgeslaap vir 10 nagte.

Alles was skoon en netjies. Lekker braai geriewe in tuin. Verblyf reëlings was puik. Eienaars was beskikbaar vir enige navrae oor die verblyf, geriewe en graag inligting gedeel oor die omgewing. Was soos huis van die huis af, net kleiner en gerieflik geleë met relatief goeie uitsig oor die see vanaf Heroldsbaai-Hoogte uitbreiding waar die huis geleë is. Let wel die huis is 'n entjie van die see af, jy kan hele ent stap (bult af na die strand en stywe stap terug na die huis) of ry na Heroldsbaai se strand. Ons sal weer van Maison de la Mer gebruik maak as die geleentheid hom voordoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marien M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marien M
Gesin met klein kinders

Veilig, rustig, heerlike verblyf.

Vriendelike mense, lieflike huis en braai-area, net lekke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maison de la Mer se terugvoer

Baie dankie vir jul mooi resensie. Julle was gemaklike en vriendelike gaste wat enige tyd weer welkom is.
Ons probeer ons beste.
Groete
Noel en Annette

Maison de la Mer
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slaapplekstraat 64, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64e291ef300ebc3f3dc882be497ecaa67e0dc2abd986d6ec0f310a43967481c1d7abd5dc433b6e3e32307aa0b391e4d56f97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 64 Slaapplek Street Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.050305680711 22.398218780426