Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maison de L’amour

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Nina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 33 resensies vir Maison de L’amour
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicholas A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful, restful getaway!

Maison de L'amour was everything we expected, and the host was very attentive and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grant A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grant A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great value for money, amazing hosts.

A very enjoyable stay. After our first night, our very generous hosts offered us an upgrade to a lovely cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia M
Saam met vriende

Heerlik gekuier. Sal weer daar gaan bly.

Pragtige plek. Baie privaat. Die eienaars het op versoek vir my vriende wat nie daar oorgeslaap het 'n wonderlike verjaarsdagontbyt aangebied. Sal weer daar gaan bly. Ons het ook hulle restaurant 1910 The Forge besoek. Awesome plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette M
Saam met vriende

Keurig gemeubileerd met romantiese gevoel.

Vriendelike gasvrou, mooi plek om te oornag in 'n rustige dorp!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gabrielle C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabrielle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful unit with brilliant hosts.

Nina was an absolute treat and the units proximity to all the great spots in Darling is brilliant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael Charles S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael Charles S
Saam met vriende

Very nice place and lovely hosts.

The host, Nina and Derick, also have a really nice restaurant just down the road.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous.

We loved our stay at Maison de L'Amour. Our every need was catered for and the hosts went above and beyond to make sure our stay was enjoyable. The apartment was beautifully appointed and very comfortable. Highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

SA en plattelandse sjarme op sy beste.

Hulle restaurant is besonders. Dit voel of jy terug in tyd is. Wonderlike atmosfeer en dekor. Die kos is uitstekend en dit is baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanne B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne B
Saam met vriende

We only spent one night, but the B&B was beautifully decorated, clean and comfortable.

The B&B is in a quiet street, but close to some of the places that are a must to visit. The rooms and garden are beautifully decorated, cosy and comfortable. Our host Nina was welcoming and accommodating. We would not hesitate to stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie, met pragtige mense!

Thank you Nina and Derek for a memorable visit! Ons het in die kothuis oornag, met al sy bederf dinge! Gaan ondersteun gerus ook hulle Restaurant "The Old Forge", stap afstand vanaf die akkomodasie, dit is eersteklas!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celest D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celest D
Saam met vriende

Dit was baie netjies en mooi. Die diens was baie vriendelik en die ontbyt heerlik.

Een van die kamers het nie warm water gehad nie en die toilet het gelek. Ons het Maison de L'amour daarvan in kennis gestel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maison de L’amour se terugvoer

Hi there Celest,
Many thanks for your review, it is much appreciated.
Happy to announce both the water temp and toilet has been fixed. Much appreciate the head up, as we would never know as we don’t sleep in that room ourselves. Always grateful for guests to point things out. Thanks again
Regards,
Nina and Derek

Maison de L’amour
Llewellyn J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellyn J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable stay in a uniquely charming room.

Enjoyed our dinner and complementary breakfast at 1910 Old Forge restaurant, also owned by Nina, another uniquely, charming venue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla F
Saam met vriende

Amazing host.

When visiting Darling this is a must stay, even better is their restaurant located close by.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha B
Enkelreisiger

Attention to detail. Friendly.

Great restaurant 1910. Good food, good company. Nina is a brilliant host and I am most certainly going back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dale N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dale N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne atmosfeer en ongelooflik mooi!!

Nina, die gasvrou, is ongelooflik gasvry. Niks was vir haar te veel moeite gewees nie. Ons kamer was pragtig en die atmosfeer so ontspanne! Die ontspanarea buite by die swembad is gemaklik en gesellig. Sy het ook haar eie restaurant, so die ontbyt was uit die boeke! Sal vir seker weer gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plek, heerlik gebly.

Dit was 'n heerlike aand, die plek was wonderlik en die verblyf perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Delightful and quaint.

The toilet ran all night. The TV didn't work. The hairdryer didn't work. It smelt a little damp. Besides these things, it was lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en netjies.

’n Plek vir tasse sal help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlike ontvangs deur Nina in hul gastehuis in Darling.

Pragtige interieur, met smaaklike ontbyt in die tuin, afhangend van die weer. Nina het ons regtig bederf tydens die twee nagte. Ons het heerlik warm geslaap in die pragtige suite met Franse interieur. En 'n stort met kokende water is altyd vir my 'n groot pluspunt. Ons beveel hierdie gastehuis hoog aan, en sal graag weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle C
Enkelreisiger

Beautiful, beautiful! Will definitely be back!

Friendly, wonderful hosts, felt like a beautiful home from home!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Savannah W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Savannah W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very hospitable and charming.

My fiance and I absolutely loved our stay at Maison de L'amour. The only thing that would make it better is if it had a mini bar fridge to store our drinks and water. Otherwise, it was an overall delight to spend our anniversary here. The hospitality from the owner and her chef was amazing. Definitely wil recommend.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie gasvry en bekoorlik.

Ek en my verloofde was mal oor ons verblyf in Maison de L'amour. Die enigste ding wat dit sou verbeter, is as dit 'n yskassie gehad het om ons drankies en water in te sit. Andersins, was dit 'n algehele vreugde om ons herdenking hier deur te bring. Die gasvryheid van die eienaar en haar sjef was ongelooflik. Sal beslis aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was a great stay over.

A bit cluttered, but that unfortunately is just not our style but was still very beautiful. I personally would have liked a door on the bathroom. The restaurant they own called The Forge serves creative a wonderful food, was equal to fine dinning 10 stars should be awarded to the chefs. Best oysters I have had in years.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tharien C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tharien C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë, klassieke styl.

Ons het baie lekker gebly, behalwe die bed was baie raserig. Ontbyt was heerlik en die diere baie vriendelik! Sal volgende keer die cottage bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Huibrie W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Huibrie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best attention to detail that we’ve ever seen in our life.

A very accommodating and friendly host that went out of her way to make us feel welcome. The room was beautifully decorated. Her restaurant and food are equally top notch. Nina, thank you for the lovely weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maison de L’amour se terugvoer

Dear Huibrie,
Thank you so much for the review and for taking the time to do it.
I am so happy you enjoyed your stay with us and enjoyed the whole weekend. I hope one day we will see you again.

Take care of yourselves and new baby.

Kind regards,

Nina and Derek

Maison de L’amour
Sharon C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Without a doubt, the best B&B ever!

Beautiful decor, outstanding service, delicious breakfast, unbelievable attention to detail! Highly recommended. We'll definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angeline K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angeline K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies!

Net jammer kamer het nie lugversorging gehad nie, was Saterdag baie warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra B
Saam met vriende

Fabulous breakfast!

Classic French decor with a touch of opulence. A lovely B&B in a quiet street. Nina and Smiley were wonderful hosts. The cherry on top was a fabulous breakfast served under the bougainvillea.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese ontbyt!

Klassieke Franse dekor met 'n titseltjie weelde. 'n Lieflike B&B in 'n rustige straat. Nina en Smiley was wonderlike gashere. Die kersie op die koek was 'n fantastiese ontbyt wat onder die bougainvillea bedien is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dagmar W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dagmar W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Attention to detail is immaculate and very special.

The decor and ambiance is very sweet. Host is very friendly, you move straight into this bygone era where one still had time to contemplate - fits in with the spirit of Darling. And we walked everywhere which was special.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die aandag aan detail is onverbeterlik en baie spesiaal.

Die dekor en atmosfeer is baie oulik. Die gasheer is baie vriendelik, jy beweeg dadelik in 'n verbygaande era waar een steeds tyd moet bepeins - pas in by die gees van darling. En ons het oral gestap wat spesiaal was.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marleux F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleux F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tog té dierbaar, Darling.

Die gastehuis is prentjiemooi, en vol huis inspirasie. Iets interessant om elke hoek. Nina is die perfekte gasvrou, en haar spesiale jogurt sal jou tone laat omkrul van plesier. Daar is baie om te doen in die area (Nina sal jou graag vertel), so bespreek sommer vir 2 of 3 aande. Dis goed vir die siel ... al is die 2-gang ontbyt effens minder goed vir die "love handles".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fred C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het deur 30 dorpe in SA gereis gedurende Maart en hierdie was beslis die gastehuis wat ver bo almal uitgestaan het. Hierdie is superieure kwaliteit.

Die gasvrou is totaal ingestel op kliëntediens. Sy het haar huiswerk gedoen voor sy hierdie gastehuis aan die gang gesit het. Die kamers het flair. Die ontbyt is van hoogstaande gehalte en elke dag 'n verrassing. Hierdie is die beste gastehuis wat ons die afgelope 5 jaar besoek het en ons reis gereeld. Klas diens. Klas flair. Klas voorkoms. Highly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roel R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Top huisje met een een super gastvrouw.

Wij hebben in het tuinhuisje geslapen wat echt heel erg mooi en bijzonder is ingericht. Op Zondagavond zijn er weinig restaurants open maar onze gastvrouw heeft toen een supergrote en goedgevulde kaas en fruitplank voor ons klaargemaakt. Echt top!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romanties en rustig in die platteland met 'n baie lekker ontbyt.

Ons het 'n heerlike wegbreeknaweek in die platteland gehad. Die "garden cottage" was baie romanties en daar was baie aandag gegee aan detail. Nina is baie hulpvaardig en sal jou raad gee waar om te gaan en wat om te doen in Darling. Sy sal selfs vir jou op baie kort kennisgewing plek kry in die pizza-plek wat net op 'n Vrydagaand oop is en altyd stampvol is! Die ontbyt was ook heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maison de L’amour se terugvoer

Dear Heidi,

Thank you so much for taking time out to write reviews on Travel Ground. We so appreciate it.
Glad you had a lovely time here, and we look forward to hosting you again one day soon.

Take care,
Kind Regards,
Nina and Derek

Maison de L’amour
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Pleasant-straat 21, Darling, 7345, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZlZTE3MDc2LWZkNDYtNDAwOC1hNDAxLWIxMWI2YzRjN2QzOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 21 Mount Pleasant Street Darling 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.375574325008 18.376741111639
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem