LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Maison de Paon | LekkeSlaap
+9

Maison de Paon

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claremont-weg C4B, Hooglande, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R750 R525 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Maison de Paon is in die buitewyke van Nelspruit geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n paartjie of enkelreisiger wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Dit is lekker naby die dorp se winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het gemaklike sitplek en lei na 'n stoep met braaigeriewe.

Gaste het ook toegang tot 'n klein pragtige kapel waar hulle kan mediteer.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Maison de Paon sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Claremont-weg C4B, Hooglande, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Panoramaroete Mpumalanga
was R750
Vanaf R525
per nag (plek vir 2)
was R750
Vanaf R525
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claremont-weg C4B, Hooglande, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3044e4f2dfa13f0af292528ae1662a7bb47564e27897c061c448a3ee87b08bebb440aedde349faee800da175901fbddfc58d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R750, nou Vanaf R525  per nag (plek vir 2) C4B Claremont Road Highlands 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.551446198883 31.025095582008
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!