Maison Normandie

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Maison Normandie is in die luukse Fresnaye woonbuurt geleë. Dié dubbelverdiepinghuis is aan die voorheuwels van Leeukop geleë en het 3 slaapkamers wat smaakvol versier en gerieflik toegerus is.

Al die kamers het en suite-badkamers, gratis WiFi, DStv en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt is ingelsuit en word daagliks deur die gasheer voorberei. Daar is ook gratis parkeerplek op die perseel.

Gaste kan in die sitkamer ontspan, die kaggel geniet op reënerige dae of in die kalmte van die tuin ontspan. Die gasheer bied braaipakkies wat jy self kan braai or laat die gasheer dit vir jou voorberei. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Die eienaar, Arno, en sy eggenoot en sewe jarige dogtertjie woon in die huis saam met 2 Great Danes.

Die huis is sentraal geleë en is stapafstand vanaf die Seepunt Promenade, supermarkte, restaurante en koffiewinkels. Clifton, Kampsbaai en die V&A Waterfront is 'n paar kilometer verder.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Wynkelder
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans
  •  Duits

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Maison Normandie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 R1 170 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za