Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Majaneng Guest House

Gastehuis
Kamer 1
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim kamer is op die tweede verdieping van die huis en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens wat slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders bied. Daar is ook 'n en suite-badkamer. Kamer 1 het 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n ketel, gratis koffie- en teemaakgeriewe, 'n plafonwaaier en lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
2 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Gaste word versoek om aan te dui of kinders en babas deel van die besprekingsnavraag is.
Kinders betaal ook.
Let asseblief daarop dat die tariewe nie ontbyt insluit nie. Dui asseblief aan indien jy ontbyt verlang. Geen besoekers word op die perseel toegelaat nie. Slegs gaste wat bespreek en betaal het mag die geriewe gebruik.
Dra asb. 'n masker in lyn met Covid-regulasies.
Moet asseblief nie lawaai nie aangesien Majaneng in 'n voorstad geleë is waar geraasvlakke beperk word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 2
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is op die tweede verdieping van die huis en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is ook 'n en suite-badkamer. Kamer 1 het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n ketel, gratis koffie- en teemaakgeriewe, 'n plafonwaaier en lugversorging. Die kamer is geskik vir 2 volwassenes en 'n kind.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Gaste word versoek om aan te dui of kinders en babas deel van die besprekingsnavraag is.
Kinders betaal ook.
Let asseblief daarop dat die tariewe nie ontbyt insluit nie. Dui asseblief aan indien jy ontbyt verlang. Geen besoekers word op die perseel toegelaat nie. Slegs gaste wat bespreek en betaal het mag die geriewe gebruik.
Dra asb. 'n masker in lyn met Covid-regulasies.
Moet asseblief nie lawaai nie aangesien Majaneng in 'n voorstad geleë is waar geraasvlakke beperk word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 3
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is op die tweede verdieping van die huis en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n en suite-badkamer. Kamer 1 het 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n ketel, gratis koffie- en teemaakgeriewe, 'n plafonwaaier en lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
2 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Gaste word versoek om aan te dui of kinders en babas deel van die besprekingsnavraag is.
Kinders betaal ook.
Let asseblief daarop dat die tariewe nie ontbyt insluit nie. Dui asseblief aan indien jy ontbyt verlang. Geen besoekers word op die perseel toegelaat nie. Slegs gaste wat bespreek en betaal het mag die geriewe gebruik.
Dra asb. 'n masker in lyn met Covid-regulasies.
Moet asseblief nie lawaai nie aangesien Majaneng in 'n voorstad geleë is waar geraasvlakke beperk word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gilfillanstraat 27, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA120edfed1e0c29085c6d2a3cc00b43f6759aa087765ae690c5e3ff0e76b9ac72f0e505a05266d638b121506bd0d495dc53ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 27 Gilfillan Street Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.881168514046 28.2818075
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem