Majeka House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Majeka House word deur die eienaar bestuur en bied vreedsame, privaat verblyf in die historiese dorp Stellenbosch. Majeka is die ideale basis vir gaste wat Stellenbosch se interessante winkeltjies, gallerye, museums en straatkafees wil verken. Talle bekende wynplase en bekroonde restaurante langs Stellenbosch se wynroete is net 'n klipgooi ver.

Al 23 ons kamers is sorgsaam ingerig met ekstras, asook ruim en suite-badkamers wat stylvol uitgelê is.

Geriewe op die perseel sluit ons kroeg-sitkamer, Majeka Lounge in, asook Majeka Restaurant, Sanctuary Spa en konferensiegeriewe.

Majeka House is in 'n rustige buurt net 5 minute se ry vanaf Stellenbosch se middedorp. Die ligging is gerieflik naby Kaapstad Internasionale Lughawe, talle bekroonde wynlandgoedere, restaurante en kulturele besienswaardighede.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Wynkelder
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans
  •  Sweeds
  •  Xhosa

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Majeka House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za