Hartenbos Akkommodasie by Majuba Huisie | LekkeSlaap
+12
+12

Majuba Huisie

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Majuba-laan, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Dié selfsorghuis is in Hartenbos, net 300 m se stap van die strand en die ATKV-oord af.

Die huis het 2 slaapkamers en 1 badkamer in die hoofhuis en 1 aparte suite-slaapkamer onder. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbel- en enkelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die boonste slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort en bad. Die derde aparte slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gaste moet asb. hul eie handdoeke en linne saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond en wasmasjien. Die sitkamer is ingerig met gemaklike banke en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saambring. Die sitkamer lei na 'n houtdek met 'n uitsig op die amfiteater. Onder die dek is 'n stoep met 'n buite-eetstel en 'n draagbare braai.

Slaapplek

’n Bespreking by Majuba Huisie sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 1
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 2 resensies vir Majuba Huisie
Netheid
3.5/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Majuba-laan, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Majuba Huisie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Majuba-laan, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASmt2rOiScakfSCeJKE9PFGqCgLJP9u1NuHqCgiJn0t8MYfpW6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 850  per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 Majuba Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -34.122786 22.117975
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za