Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makarios Country Lodge

Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rusita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Makarios Country Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marina B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Skoon, netjies, goeie ontvangs en uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justus J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Justus J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Charlene en haar man Basie was baie gasvry en behulpsaam en ons het ons verblyf geniet.

Ons verblyf was aangenaam en Charlene het ons bv. vooraf gevra hoe laat ons die volgende oggend ontbyt wil eet

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig.

Vriendelike en gasvry, asook behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Makarios Country Lodge se terugvoer

Johan,

Baie dankie vir hierdie vriendelike en welkome resensie!!!

Ek sien met verwagtinng uit na julle volgende kuier sodat sodat ons lekker kan braai!!!

groetnis,
Charlene

Makarios Country Lodge
Beat D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beat D

Het dadelik tuis gevoel.

Sal enige tyd weer daar oornag. Het dit ook klaar by familie aanbeveel. Baie aangename gasvrou en het ons dadelik tuis laat voel. Aangename kos geniet en die kamers is super netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Makarios Country Lodge se terugvoer

Baie dankie Beat vir jou baie positiewe terugvoering oor julle kuier by ons hartsplek.

Ek hoop om sommer gou weer saam met julle te kuier.

Groetnis,
Charlene

Makarios Country Lodge
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Abrahamskraalweg 114, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyMzgwYWJmLTNhNTItNDVkNC04YWViLTU2NDljNzQ5NWE4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 114 Abrahamskraal Road Bainsvlei 9338 Vrystaat 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -29.063553 26.124844
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem