- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gericke's Corner 4, Tuinroete, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Makarios on Sea bied aan gaste net die beste selfsorgverblyf vir 'n onvergeetlike strandvakansie in die skilderagtige dorpie Heroldsbaai in die hartjie van die Tuinroete in die Suid-Kaap.
5 verskillende tipes akkommodasie word aangebied. Elke eenheid het 'n pragtige uitsig oor die strand of see vanaf die balkon of slaapkamer. Die slaapkamers het waaiers en en suite-badkamers met ondervloerse verhitting.
Daar is 'n elektroniese kluis in elke eenheid, asook 'n persoonlike alarmstelsel wat deur die gas self beheer word.
Makarios on Sea is 'n heerlike sentrale basis vanwaar gaste die asemrowende natuurskoon en doendinge op die Tuinroete kan verken, alles binne 60 km vanaf Heroldsbaai. Heroldsbaai is net 15 km vanaf George en 10 km vanaf George Lughawe.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Parkeerplek
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 83
Jaar gelys 12
Ligging
- Gericke's Corner 4, Tuinroete, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Makarios on Sea het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Heroldsbaai George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gericke's Corner 4, Tuinroete, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom