LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Makarios on the River | LekkeSlaap
+28

Makarios on the River

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Makarios on the River
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Tinus V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Makarios is 'n besonderse mooi plek en Doug en Stella het vir ons topgehaltediens verskaf.

Wiehahn V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiehahn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjiemooi wittebrood-verblyf.

Vandat mens daar kom tot dat jy daar uitstap voel mens tuis. Doug en Stella is die perfekte gashere. Elke dag was soveel moeite gedoen met ontbyt en selfs bederfies. Vir enige aktiwiteite sal hul selfs jou besprekings doen vir jou. Ideaal vir 'n goeie ruskans weg van die stad. Sal aanraai vir enige iemand.

Makarios on the River's terugvoer

Wiehahn,
Dankie vir die mooi woorde.
Ons hoop die res van jul wiittebrood is nog beter!
Groete,
Doug en Stella

Makarios on the River
George K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongeloooflik mooi en gasvry!

Van al die gastehuise wat ons al besoek het, was Makarios vir seker bo aan die lys as dit kom by ligging en gasvryheid. Daar was met ons kontak gemaak vanaf die dag wat ons bespreking gemaak het en die oom en tannie het enige tyd gehelp met enige versoek. Ons het ook 'n groot verrassing gekry in ons kamer na ons aand uit, siende dat dit ons honeymoon was, weereens baie dankies aan die oom en tannie, pragtige mrnse!

Makarios on the River's terugvoer

George, dankie vir julle aanmoedigende resensie. Ons sien uit na die volgende besoek-miskien vir 'n herdenking!
Groete,
Doug en Stella.

Makarios on the River
Antoinette B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut, fantasiese, vyfster verblyf.

Ons is hartlik ontvang en alles was pragtig, skoon netjies en perfek! Ons is soos konings behandel. Julle sien ons definitief weer

Makarios on the River's terugvoer

Antoinette en AW,
Baie dankie vir die resensie. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet. Sien julle weer!
Groete,
Doug en Stella

Makarios on the River
Carmel C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was really a welcome break our room perfect pool a good size for a proper swim breakfast details superb.

My husband and I stayed in March such a beautiful place, Stella and Doug very friendly nothing to differcult, the attention to detail at the breakfast table on a par with any in the globe village an establishment worth a visit.

Makarios on the River's terugvoer

Thanks, Carmel. It was a pleasure to host you and great to hear from you after 7 months. We look forward to the next visit.

Makarios on the River
Melinda G - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters netjiese en ruim akkommodasie met uitstekende ontbyt.

Was baie aangename verblyf met vriendelike en gasvrye gasheer en -vrou. Sal graag weer daar oornag vir langer.

Makarios on the River's terugvoer

Dankie Melinda. Ons waardeer julle opmerkings en vertrou ons sien julle weer.
Doug en Stella

Makarios on the River
Stefano V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefano V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow! Wat 'n belewenis. Die beste gastehuis waar ons al ooit oorgebly het.

Doug en Stella het ons naweek so spesiaal gemaak. Hulle is wonderlike mense en hulle gastehuis is prentjiemooi. Ek het al by talle gastehuise oorgebly, maar nog nooit het ek so spesiaal gevoel nie. Al die ekstra moeite maak hulle die beste. Ons sal definitief terug wees en ek sal almal aanbeveel om 'n paar nagte by Makarios oor te bly.

Makarios on the River's terugvoer

Stefano en Chelize,
Dankie vir die aanmoediging. Ons sien uit na die volgende besoek.
Groete,
Doug en Stella

Makarios on the River
Bernadene K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great!

Kon nie op 'n beter plek bly nie!

Makarios on the River's terugvoer

Dankie Bernadene.
Ons hoop julle reis verder, het sonder enige probleme afgeloop.
Julle moet gerus weer kom kuier.

Makarios on the River
Lukas V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas V
Besigheidsreis

Luukse verblyf teen 'n baie redelike prys.

Makarios on the River was werklik 'n aangename verrassing. Dit is luuks, stil en baie privaat, met pragtige rivier-uitsigte. My kamer was ruim en het alles gehad wat ek kon nodig kry. Die beskikbaarheid van moerkoffie in die kamer was 'n lekker ekstra bederf en die ontbyt was 'n hartlike boere-ontbyt.

Makarios on the River's terugvoer

Dankie vir jou aanmoedigende opmerkings Lukas.
Kom kuier gerus weer.

Doug en Stella

Makarios on the River
Jeremy D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige plek om te bly, baie gemaklik, goeie omgewing en wonderlike gashere om by te voeg.

'n Goeie plek om te bly in die Bushmans / Kenton-area, baie gelukkig om dit aan te beveel aan enigiemand.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A lovely place to stay, very comfortable, great setting and wonderful hosts to add.

A great place to stay in the Bushmans / Kenton area, very happy to recommend to anyone.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Makarios on the River's terugvoer

Thanks, Jeremy. We are grateful for your positive comments.
Doug and Stella

Makarios on the River
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nature's Landing 3, Boesmansriviermond, 6191, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllOGQ1MjA5LTQ5YmUtNGQxYS1hYjMxLTFiM2IyNDhhOTk5MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 3 Nature's Landing Boesmansriviermond 6191 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.672249313745 26.643496602774
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!