LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Makarios Selfsorg Eenheid | LekkeSlaap
+5

Makarios Selfsorg Eenheid

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Makarios Selfsorg Eenheid
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Nalini G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nalini G
Gesin met tieners

Awesome. Fabulous. Memorable.

The owners are wonderful and made us feel so comfortable. Elmarie is so helpful and kind. She even helped with sewing. And her homemade rusks are divinely delicious. Better than Woolies. We definitely book again and I have recommended friends and family. The price is absolutely affordable so people would rebook. Thank you.

Frank J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frank J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en baie goeie gasheer en gasvrou.

Ek sal Makarios aanbeveel enige tyd en ek sal enige tyd terug gaan na die vakansieplek. Dit was 'n plesier om daar vakansie te hou.

Louis B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Puik vir kort verblyf. Bietjie min beweeg ruimte buite, maar volgens eienaar sal dit verander. Andersins skoon en net. Tuin self ook 'n lushof. Veiligheid geen probleem.

Wouter D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter D
Gesin met tieners

Baie netjies, privaat tuinwoonstel agter in erf.

Geleë in netjiese deel van George. Moet egter nie see-uitsig verwag nie, kilometers van die see, maar was perfek vir ons behoefte om net oor te slaap en van daar af hele dag te reis. Veiligheid ongelukkig 3 ster. Voertuig agter houthek met kleinerige slot en ketting, nie onderdak. Nietemin, kan aanbeveel.

Lu Anne S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lu Anne S
Gesin met tieners

Dit was baie baie lekker. Dankie, Neels en Elmari.

Was lekker en netjies, sal weer Makarios gebruik.

Eloise L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise L
Gesin met klein kinders

Gerieflike en netjiese verblyf.

Ruim en gerieflike verblyf. Privaat in 'n rustige omgewing.

Jacques S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly. Die plek het baie spasie en is netjies. Ons sal definitief weer hier bly in die toekoms.

Yolanda S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful relaxing guesthouse, friendly owners.

Private, relaxing, beautifully furnished. Friendly owners.

Anita L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita L
Gesin met klein kinders

Dit was 'n ontspanne en netjiese plek - ver bo ons verwagting

Goed geleë en maklik om te kry.

Jeanette D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette D
Gesin met tieners

Huislik.

Baie lekker gebly, baie mooi plekkie, sal beslis aanbeveel.

Marie G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, vriendelike ontvangs. Waarde vir geld.

Was baie verbaas toe ons daar kom en sien hoe pragtig die plek is, netjies skoon groot en baie gemaklik. Verseker waarde vir geld sal verseker aanbeveel. Dankie vir die pragtige plek .

Lizelle M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle M
Besigheidsreis

Awesome.

Netjies, lekker stil!

Pamela V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boonste rakke!

Ons sien al klaar daarna uit om weer te kom.

Desiree V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree V
Gesin met klein kinders

Rustig en baie veilig.

Ons verblyf was aangenaam. Area is veilig en rustig. Ek kom beslis weer daar oorbly.

Malenice S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Malenice S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek in 'n rustige area.

Baie nice plekkie. Sal definitief weer wil gaan. Baie dankie Neels en Elmarie.

Francois M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Makarios was 'n aangename verrassing. Die gastehuis is geleë in 'n pragtige stil omgewing. Dit is uiters netjies en het in al ons behoeftes voorsien.

Ek het slegs 'n oornagfasiliteit gesoek aangesien ek 'n sportbyeenkoms moes bywoon. Ek en my eggenote en my ouers het Vrydagaand by Makarios opgedaag na 'n reis per motor vanaf Kaapstad. Ons is vriendelik ontvang deur die eienaars van die gastehuis en het sommer dadelik tuis gevoel. Die woonkwartiere was meer as wat ons verwag het vir die prys. Die leefarea is ruim en daar is alles wat 'n mens benodig vir 'n kort selfsorg-ervaring. Die kamers, badkamer en die plek in die algemeen was onberispelik skoon en dit het die verblyf aangenaam gemaak. Ek sal regtig vir Makarios met die grootste vrymoedigheid aanbeveel!

Michael P - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en die stilte was hemels.

Lieflike gasheer en dame. Kan niks negatief neerpen nie. Net die televisie is uit toeka se dae. Die programme wat beskikbaar was is glad nie die moeite werd nie. Ek sal voorstel dat hul die TV opgradeer met 'n USB-koppelpunt. Sal graag weer van dié verblyf gebruik maak.

Makarios Selfsorg Eenheid's terugvoer

Dankie Michael, die TV is opgegradeer met n USB koppelpunt.

Makarios Selfsorg Eenheid
Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witfonteinweg 52, Heatherpark, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzYTE4NTVhLWEzMWEtNDBmZS1iZWRmLWJkNDVjNzQxZWNjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 4 persone) 17 5 1 5 52 Witfontein Road Heather Park 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.95262 22.423245
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!