Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makgabeng Farm Lodge

Lodge
Chalet
Vanaf
Vanaf R980
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié grasdak-chalet, in 'n Hananwa-styl, is gerieflik en ruim en bied slaapplek vir 2 gaste wat deel. Die chalet is toegerus met 'n unieke rotskuns-stort of -bad. Verder het elke kamer 'n groot stoep met 'n beeldskone uitsig oor die Makgabeng-plato en die omgewing. Elkeen chalet het 2 enkelbeddens wat omskep kan word in 'n koninggrootte-bed.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Die tariewe wat vertoon word is vir B&B-verblyf.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 10 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Plaashuis-suite
Vanaf
Vanaf R980
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Ons plaashuis is ideaal vir sakereisigers en amptenare wat 'n plek benodig om te rus ná 'n besige dag in die omgewing. Die suites het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met óf 'n bad óf 'n stort.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Die tariewe wat vertoon word is vir B&B-verblyf.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 10 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1017 Werden Farm, , Bochum, 0790, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBlZjk0MjExLWYzMDYtNDAwMi1hZjZmLTA4MmJhZmZlNjc2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 1017 Werden Farm Senwabarwana 0790 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.277979 29.071614