Bela-Bela Akkommodasie by Makhato 109 | LekkeSlaap
+26

Makhato 109

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Sondela Nature Reserve, Makhato 109, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Makhato 109 is 'n privaat vakansiehuis in die Sondela Natuurreservaat, 20 km vanaf Bela-Bela. Dié landboustreek is bekend vir sy natuurlike warmwaterbronne en verskeidenheid natuurlike besienswaardighede.

Dié smaakvol gemeubileerde huis het slaapplek vir 8 gaste in sy 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n privaat ingang en -buitestort, asook 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, dubbelwasbak, toilet en 'n bidet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed terwyl die vierde kamer 'n koninggrootte-bed het wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke een van hierdie kamers het ook en suite-badkamers en privaat ingange.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en kookgerei toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv en 'n kaggel.

Die reservaat huisves verskeie wild en voëls waarvan gaste sommige op die gronde kan sien loop. Wildbesigtigingsritte, perdry, voetslaan, 4x4-roetes, bergfietsry en swem in die gemeenskaplike swembaddens is maar net van die doendinge in die reservaat.

Slaapplek

’n Bespreking by Makhato 109 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R516, Sondela Nature Reserve, Makhato 109, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Sondela Nature Reserve, Makhato 109, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAti31BneYfTxlUCYtItVVCwb8V3TRMFP67TR9MwHQRFDLdGx7d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 8) R516 Sondela Nature Reserve, Makhato 109 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.915592172506 28.413776059632
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za