Maki-Saki

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Maki-Saki is in die prentjiemooi dorpie Yzerfontein geleë. Dit is minder as 200 m van die strand af en is met inheemse fynbos omring.

Dié grondverdieping-eenheid bied 'n gedeeltelike see-uitsig. Die eenheid het 3 slaapkamers en 2 badkamers, asook 'n gastetoilet. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in ’n koninggrootte-bed omskep kan word.

Daar is 'n oopplan-leefarea en 'n kombuisie met 'n yskas, vrieskas, mikrogolfoond, enkelplaatstoof, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n gemaklike bank en 'n platskerm-TV met DStv en Netflix, asook 'n eetarea. Daar is ook gratis WiFi.

Die eenheid het 2 parkeerplekke op die perseel, van die straat af, en 'n aparte ingang met draagbare braaigeriewe.

Daar is twee klein hondjies op die perseel vir ekstra veiligheid.

Yzerfontein is 'n klein hawedorpie aan Suid-Afrika se Weskus. Dit is sowat 80 km vanaf Kaapstad. Yzerfontein se strande, seisoenale blomme, bekende visvanggeleenthede en asemrowende natuurskoon is veral gewild.

Slaapplek

'n Bespreking by Maki-Saki sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Maki-Saki gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 250 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false